Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.7 out of 5 based on 1388 reviews.
Willard's Beach, Dolphin Coast
Bermuda Flat Ballito"Pragtige, skoon strand met niks tekort. Daar is oral eetgoedjies en manne met sambrele en stoele. Lekker speelstrand vir die kinders. "
"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Ballito Manor View 601"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."
"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "
"Zimbali is 'n wonderlike bestemming vir 'n familiewegbreek met baie om te doen. Maak net seker die huis het 'n gholfkarretjie om vrylik in die area rond te beweeg en dit wat die landgoed bied te ontdek en te gebruik. Dit was ons vierde keer in Zimbali die afgelope 4 jaar, maar ongelukkig a.g.v. die akkommodasie, ons swakste ervaring uit die 4 kere wat ons Zimbali besoek het."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Bermuda 102"Hoofstrand van Ballito het ‘n winkeltjie met wegneemetes en roomys."
"Groei verskriklik vinnig, baie nuwe ontwikkelinge en mooi groot winkelsentrums. Ballito Junction: WOW!"
"Enjoyed it with the hole in the wall. Also spent much time at Compensation beach and Chaka's Rock beach, beautiful experience with the colourful fish that swim with you in the tidal pool."
Willard's Beach, Dolphin Coast
14 Beachcomber Ballito"Netjiese skoon strand, mens moet net versigtig vir die rotse wees."
"Baie lekker vakansiebestemming met al die geriewe binne bereik. Oulike eetplekkies oral in die omgewing."
Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast
Sabuti HL135"Is vir my baie meer waarde vol as Pinnicale Point in Mosselbaai."
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Seven Acres Beach Cottage"Pragtige strand, baie stil en veilig en privaat."
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Villa Royale 402"Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles. "