Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dolphin Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dolphin Coast

Rated 4.7 out of 5 based on 1388 reviews.

Sheffield Beach, Dolphin Coast

Rod's View

"‘n Ongelooflike lekker plekkie! Naby aan alles en genoeg om jou besig te hou indien jy nie die strand geniet nie. Kon lekker gaan draf en stap. "

Salt Rock, Dolphin Coast

Gifford Cres No. 24 Salt Rock

"Baie rustige omgewing, maar 'n hele entjie van die see af."

Port Zimbali, Dolphin Coast

6 Bona Bali

"'n Vyfster vakansie!"

Ballito, Dolphin Coast

Prosperita

"Hoofstrand is nie gemaak vir swem weens baie rotse. Sal eerder Shaka rock aanbeveel met tidal pool. Fantastiese keuse van restauarante en opsies as dit reën. "

Salt Rock, Dolphin Coast

Seaside Lodge

"Sal graag van meer akkommodasie geleenthede in die omgewing wil weet. Veral selfsorg."

Ballito, Dolphin Coast

Cowrie Cove 5

"Eersteklas betemming."

Thompson's Bay, Dolphin Coast

Chakas Place HL85

"Baie lekker geswem daar. "

Ballito, Dolphin Coast

Zuider Zee

"Onnodig duur, maar 'n fantastiese plek om vakansie te hou."

Willard's Beach, Dolphin Coast

Bermuda 302

"Ek het elke oomblik geniet!"

Ballito, Dolphin Coast

Billfish Apartments

"Sjoe die nuwe malls het nou alles. Ons hoef nie eers meer Gateway toe te ry om te gaan fliek nie."

Thompson's Bay, Dolphin Coast

16 Les Dauphine

"Pragtige plek en mooi skoon strande."

Salt Rock, Dolphin Coast

Beach House on Tiffanys Bay

"Toegang tot strand is beperk."

Ballito, Dolphin Coast

The Boulders 206

"Baie moderne winkels. As die weer nie reg is vir die strand nie, is daar ander dinge om te doen. Lekker eetplekke."

Willard's Beach, Dolphin Coast

Sands Beach Breaks Ballito

"Ideaal vir stap langs die see. Veilige wandelpad met toegang direk van die vakansieverblyf."

Thompson's Bay, Dolphin Coast

30 Chakas Cove

"Baie bekommerd oor the "nurdles" wat orals op die strand lê. Ek weet nie hoe julle die strand ooit mooi gaan kry nie. Dit sal my miskien laat kies om Kaap toe to gaan."

Ballito, Dolphin Coast

19 Tontiki

"Fantastiese vakansie plek."

Willard's Beach, Dolphin Coast

Bermuda 306

"Baie netjies, skoon en veilig."

Shaka's Rock, Dolphin Coast

Chaka's Rock Chalets

"Ons het lekker gebly en sal weer by Shaka's Rock kom oorslaap. "

Ballito, Dolphin Coast

The Boulders 206

"Strande is en word baie mooi skoon gehou. Daar is alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou."

Willard's Beach, Dolphin Coast

Sands Beach Breaks Ballito

"Dis die lekkerste strand en sal weer daardie strand besoek. "

Ballito, Dolphin Coast

The Grange 3

"Ballito sal altyd 'n lekker plek wees om te bly."

Thompson's Bay, Dolphin Coast

30 Chakas Cove

"Baie skoon, netjies en goed geleë. "

Thompson's Bay, Dolphin Coast

The Beacon 67

"Die gebou daar lyk verwaarloos en daar kan beter instandhouding gedoen word."

Port Zimbali, Dolphin Coast

13 Yellow Wood

"Stunning, so many plants and trees, felt like we were on a desert island!"

Ballito, Dolphin Coast

Hannett's Place

"Ballito is baie toeristevriendelik en 'n baie mooi boomryke dorp. Die strande is puik, asook die inkopiesentrums en eetplekke."

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!