Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dullstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dullstroom

Rated 4.5 out of 5 based on 1294 reviews.

Dullstroom

Stone Castle - Dullstroom

"Ideale naweek weg."

Dullstroom

The Outpost Dullstroom

"Ons het wel nie suiker gehad nie, maar dit is glad nie 'n klagte nie, ek glo as ons die eienaar sou kontak vir dit sou sy met graagte vir ons bring."

Dullstroom

Watersmeet Cottages

"Kan mense aanbeveel om daarheen te gaan."

Dullstroom

Mahanaim

"The Mayfly restaurant's food was delicious and has a warm, welcoming atmosphere. The Bird's Prey Rehab's demonstrations and feedings are a must to experience!"

Dullstroom

Anglers Court

"Bird of Prey sentrum is 'n moet om te beleef. Wild about whiskey is iets uniek. Poacher is beslis my gunsteling kroeg."

Dullstroom

Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate

"Ons was in die eerste helfte van die week daar, en ongelukkig was baie van die winkels en stalletjies toe. Gevolglik kon ons nie als sien wat te siene is nie. Ons sal wel weer in die toekoms teruggaan! Die mense is oor die algemeen vreeslik vriendelik en behulpsaam, wat ons baie tuis laat voel het in die dorp. Ons het die mooiste horlosies gekoop, het heerlik gaan whiskey proe en ook ongelooflike lekker forel te ete gekry!"

Dullstroom

Galashiels

"Dullstroom is altyd 'n wenner vir 'n langnaweek wegbreek."

Dullstroom

The Browns' - Luxury Suites

"Great food at most of the restaurants."

Dullstroom

The Highland Cottage @ Critchley

"Die dorpie het baie agteruit gegaan. Nie meer dieselfde atmosfeer as 'n paar jaar terug nie."

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Pragtig en fees was 'n bonus."

Dullstroom

Terra Cottage

"Hou net die kaart ten alle tye by jou, 'n mens kan lekker verdwaal in die aand a.g.v gebrek aan straatligte en grondpaadjies wat dieselfde lyk."

Dullstroom

Stone-Fly Guesthouse

"Mis al die ou winkels. Te veel beeldjies, ens. Restaurante en pubs was lekker. Sekere plekke baie duur."

Dullstroom

Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate

"Aangename dorpie. Lui-lekker en ontspanne."

Dullstroom

Amber Collection

"Wonderlike kuns dorpie met 'n baie gesellige atmosfeer."

Dullstroom

Crane Cottage

"Dullstroom is 'n lieflike dorpie en sal weer kom kuier."

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"Bird of Prey rehabilitasie sentrum is 'n moet om te besoek. Die dorpie is baie stil tydens die week en na 5 kry mens skaars 'n restaurant oop."

Dullstroom

Fox & Squirrel

"Absoluut mal oor Dullstroom."

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"Baie lekker, maar die karwagte is opdringerig en daar is mense wat geld bedel."

Dullstroom

Valley of the Rainbow Estate

"Pragtige plek om te verken."

Dullstroom

The Gables Dullstroom

"Pragtige dorpie. Ons kuier gereeld by julle."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Dullstroom het sy eie bekoring en 'n hoogtepunt vir ons was 'n besoek aan die Birds of Prey Rehabilitasie sentrum. Om uit te eet is redelik bekostigbaar in vergelyking met pryse in die stad, maar ons het gevind dat die pryse van handelsitems onnodig duur is en gefokus is op die oorsese mark. Soortgelyke produkte kan teen laer pryse elders aangekoop word."

Dullstroom

Stay @ 67

"Stunning."

Dullstroom

Olive Bumble

"Min eetplekke oop in die aand."

Dullstroom

Alm-Ü

"Te min tyd gehad vir rondkyk, maar genoeg gesien om te wil terugkom."

Dullstroom

Treelands Estate

"Rustige en interessante dorpie."

Dullstroom

Oom Org

"Oulikste dorp met interessante mense, heerlike eetplekke, beste koffie by "Beans about Coffee" en gawe mense."

Dullstroom

Auldstone House

"Fantastiese dorpie."

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Mooi plek met goeie eet en drink plekke."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!