Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dullstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dullstroom

Rated 4.5 out of 5 based on 1294 reviews.

Dullstroom

Treelands Estate

"Wow! Beste kuierdorpie in Suid Afrika! 'n Moet stop!"

Dullstroom

The Browns' - Luxury Suites

"Interessante dorpie met baie lekker eet- en drinkplekke. Die restaurant, Mrs Simpson's, was die hoogtepunt van ons besoek aan die dorpie."

Dullstroom

Olive Bumble

"Lekker wegbreek van die stad se gejaag, almal vriendelik, lekker winkeltjies en baie rustig!"

Dullstroom

Lakeside 5 at Critchley Hackle Lodge

"Just the potholes is a nightmare. "

Dullstroom

The Bucket List

"Art of Food se kos was fantasties."

Dullstroom

Mahanaim

"Besoek al die winkeltjies om Dullstroom die moeite werd te maak."

Dullstroom

Valley of the Rainbow Estate

"Valley of the rainbow is eintlik nie naby Dullstroom nie en gaste moet dalk daarop gewys word."

Dullstroom

Critchley Hackle

"Stunning plek, heerlike knusvlieghengel-opsies."

Dullstroom

Berryfields

"Unfortunately we didn't have much time to explore the town, a great pity as it really looks like an interesting place. Next time maybe."

Dullstroom

Alm-Ü

"Besoek definitief Mrs. Simson's restaurant."

Dullstroom

Valley of the Rainbow Estate

"Vat maar goed saam. Dullstroom is vrek duur."

Dullstroom

Field and Stream

"Pragtige dorpie."

Dullstroom

Time Cottage Dullstroom

"Pragtige plekkie."

Dullstroom

Forest Dawn Lodge

"Het verlief geraak op die dorpie. Pragtig en skoon. Soveel om te doen en sien."

Dullstroom

Treetops Cottage

"Door de korte verbijftijd geen inzicht bij een langer verbijf."

Dullstroom

Anglers Court

"Stunning dorp!"

Dullstroom

Amber Collection

"Nog altyd mal oor Dullstroom en dit bly ‘n pragtige plek om ‘n rustige naweek te spandeer. Bring altyd warm klere!"

Dullstroom

Oom Org

"Heerlike toeristebestemming met baie plekkies om te sien en te besoek."

Dullstroom

Angel's Rest - Dullstroom Country Estate

"Geniet altyd Harry's Pancakes. Ons kan die Dullstroom toe gaan sonder om pannekoek te eet nie. "

Dullstroom

Angel's Rest - Dullstroom Country Estate

"Pragtige dorpie! Sjoe, my hart daar verloor."

Dullstroom

Auldstone House

"Bekoorlike dorp om te besoek."

Dullstroom

Tarry-Stone Cottages

"Algemene sentiment ervaar was dat die diens van restaurante binne Dullstroom nie van goeie gehalte is nie. Selektiewe plekke was uitsonderings tot die reël. As 'n geheel is Dullstroom 'n goeie bestemming vir paartjies of vriende, maar wel beperk in terme van aktiwiteite vir kinders."

Dullstroom

The Browns' - Luxury Suites

"Dullstroom is 'n perfekte naweek weg en waarde vir geld met baie om te doen vir oud en jonk. Kosse te kies en te keur en puik gehalte."

Dullstroom

The Gables Dullstroom

"Perfek vir 'n langnaweek."

Dullstroom

Amber Collection

"Dit kan onverwags baie koud word. "

Dullstroom

The Gables Dullstroom

"Dullstroom is regtig 'n moet op iemand se lysie van kuierplekke."

Dullstroom

Valley of the Rainbow Estate

"Love the town and what's on offer, but the car guards really drives one crazy when you try to park in peace."

Dullstroom

Oom Org

"Dis baie bedrywig oor naweke. Goeie verskeidenheid van restaurante."

Dullstroom

Mahanaim

"Behalwe vir die staking wat die hele dorp omver gegooi het, was dit nogal 'n uitdaging om kos te kry. Dink dalk in die toekoms na alternatiewe maatreëls in plek te stel indien so iets weer gebeur."

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!