Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dullstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dullstroom

Rated 4.5 out of 5 based on 1294 reviews.

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Die winkels wat leeg staan, bekommer my. Hoop nie die plek loop dieselfde paadjie as Pelgrims nie."

Dullstroom

Duck and Trout Lodge

"Dullstroom is 'n puik dorpie."

Dullstroom

Mahanaim

"'n Uitbreiding op doen-dinge in Dullstroom en omgewing sal 'n aanwins wees."

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Ek en my seun is van Kaapstad af, ons was in Dullstroom vir 'n troue. Alhoewel ons baie lekker gekuier het vir die 5 dae, was dit vreeslik koud gewees, maar die meeste van die eet plekkies het binnehuise kaggels of verwarmers. Die mense in die dorpie self is baie vriendelik en behulpsaam. Die lug is baie vars en skoon en dit is 'n ideale plekkie om uit die gejaag van die stad te kom."

Dullstroom

The Gables Dullstroom

"It is a lovely town. The Dullstroom people are very friendly."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Lekker dorpie met vele aantreklikhede."

Dullstroom

Uitvlugt Ponds

"Die pad kan 'n bietjie aan gewerk word."

Dullstroom

Ilanga Game and Fishing Lodge

"A relaxing weekend breakaway from the city."

Dullstroom

Mahanaim

"Dink effens van 'n toeriste-foefie."

Dullstroom

Treelands Estate

"If you make the effort, there's a lot more to Dullstroom than just the popular places along the main street."

Dullstroom

Van de Poll Huis

"Die oulikste dorpie met die mees interressante winkeltjies wat 'n mens net nie genoeg van kan kry nie! Die mense is so vriendelik en die beste is dat dit so dierevreindelik is - daar was verskillende winkeltjies wat waterbakke buite gehad het vir die honde wat verby kom en water wil drink - oulik!"

Dullstroom

Field and Stream

"Quaint little town, foodies will be in their element. "

Dullstroom

Forest Dawn Lodge

"Dullstroom op sigself nie ingerig vir groot groepe mense veral by die restaurante. Swak diens."

Dullstroom

Mahanaim

"Lieflik en rustig. Met 'n vertroue in jou medemens wat ons nie ken hier in die stad nie."

Dullstroom

Oom Org

"Dullstroom self is baie duur en daar was baie “hawkers”. Dit het die stap deur die strate onaangenaam gemaak en ons het op pad terug huis toe besluit om eerder by die vulstasie te stop vir water. Ek is seker die toeriste van ander lande geniet die winkeltjies met unieke kurios in."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Mooiste plek! Skoon en netjies! "

Dullstroom

Skye High - House & Cottage

"Awesome toeriste dorpie."

Dullstroom

Ilanga Game and Fishing Lodge

"Definitief een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. "

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Mense is vriendelik, 'n dorpie met pragtige natuurskoon. Ons sal Dullstroom enige tyd aanbeveel as mense net wil rustig raak en ontspan. "

Dullstroom

The Browns' - Luxury Suites

"Baie lekker dorpie, verseker die moeite werd."

Dullstroom

Hornestone Inn

"Uitstekende naweekbestemming vir 'n lekker wegbreek!"

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"Love it, all the shops and all the interesting restaurants."

Dullstroom

Walkersons Private Estate

"The travel distance from Johannesburg and Pretoria is one of its main advantages."

Dullstroom

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage

"Pragtige dorp, toeruste vriendlik, skoon en veilig. Ek wens die ander dorpe in ons land kan by hulle kom leer."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Ons hou baie van Dullstroom en sal aanhou soontoe gaan. Ons kuier altyd baie lekker en eet ook net so lekker. Naby genoeg vir 'n vinnige wegbreeknaweek of sommer net vir 'n daguitstappie."

Dullstroom

Renanda Trout and Leisure Farm

"Dullstroom is heerlik om om in rond te stap en die verskillende winkels te besoek. Ons het byvoorbeeld 'n baie lekker agtermiddag gespandeer by Wild About Whiskey."

Dullstroom

Anglers Court

"Besoek aan Birds of Prey is 'n moet."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Dullstroom is better for weekend getaways. The majority of shops only open from midweek. Most restaurants we were interested in closed at 17:00. "

Page
Page 32 - Showing 931 to 960
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!