Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"It ia very far but also beautiful. I loved every moment of my time there. It wasn't overcrowded at all."
"We love Jeffreys Bay but local government needs to pull thumbs out of their backsides and do something about the horrendous condition of the roads in and around Jeffreys Bay (the whole of the Eastern Cape in fact). We're from the Western Cape and issues such as this are addressed here."
"Oos-Londen is baie mooi, groen maar baie potholes en robotte wat stukkend is. Ons het by vriende gekuier die Saterdag by Buffallo Park en ons het dit geniet. Sal weer Oos-Londen toe kom en langer bly om als te sien wat Oos-Londen kan bied. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Shells on the Beach OLD"Dit was ons eerste keer in Port Elizabeth en ek het lekker vakansie gehou maar Port Elizabeth kort die volgende. Heropening van die vuurtoring. Ons moes R89 betaal om daar in te gaan maar toe kom ons by dooiemansdeur. Dit was 'n groot teleurstelling gewees. Die vuurtoring sou meer mense lok. Ons het betaal vir ry tot daar en vir die omdraai. Stalletjies waar 'n mens goedjies kan koop soos by ander plekke langs die see. Winkels is te ver uit mekaar uit. Open meer plekke wat aktiwiteite aan bied. Kort 'n hoofstrand. Heropen die ligvertoning. Op die internet wys hulle wat daar te doen is en as mens dit wil gaan doen dan is niks van daardie aktiwiteite beskikbaar nie. Daarom het ek net 'n 2 'n gegee vir toeristebestemming"
"Net jammer hulle kraanwater is nie op standaard nie. Dit is te brak 'n mens kan dit nie drink nie."
"Covid het beslis 'n effek op Graaff-Reinet gehad. Nie genoeg curio- of gift-winkels nie. Museums en geskenkwinkels moet oop wees oor 'n naweek."
"Rustige, stil omgewing. Die restaurant was loopafstand en die kos aan te beveel. Dit was tot lekker om bure te ontmoet en in die straat te staan en kuier. Omgewing is baie veilig en mens kan met gerustheid op die strand stap."
"Maak jou reg vir wind en 'n wonderskone omgewing! Doen moeite om die area te verken, daar is baie oulike staproetes!"
"This was our first visit to the Lady Grey area, what a beautiful, rugged and vast area. We loved it and will be back."
"Van die beste restaurante vir my in die land. Ibis se tasting menu was ongelooflik en het heerlik onder Andre (Nieu Karoo Country Restaurant) se druiweprieel gekuier. Lieflik."
"St Francis is a great travel location for all kinds of visitors. With Both Cape St Francis, St Francis Bay and Port St Francis in close proximity to each other, the entire area offers lots to do for most travellers. With great restaurants, amazing beaches, and quiet coastal village vibes I highly recommend St Francis as a destination."