Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Private Modern House on Golf Estate"Die munisipaliteit moet verbeter!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Asemrowend mooi dorpie gedurende die blomseisoen."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Steenbokfontein Sea Farm Accommodation"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Toren Guest Farm"Daar is heelwat te sien in Clanwilliam. Covid het ongelukkig ook 'n rol gespeel aangesien sekere plekke (fabrieke ens.) nie toeriste inlaat nie, a.g.v. van Covid."
Velddrif, Escape From Cape Town
Skipskop 3"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Baie vriendelike en behulpsame persoon by die inligtingskantoor."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Paternoster"We loved our short time there especially the restaurants on the beach."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Small Wonder"Heerlike dorp om as basis te gebruik vir wyntoere en om Kaapstad te besoek. Sewe propvol dae gehad met alles om te doen in die omgewing. En nog baie gelos vir ons volgende besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
LeRens Haven B&B"Pragtige dorp, mooi om te sien en oulike eetplekkies. Rustig en veilige omgewing."
Velddrif, Escape From Cape Town
Unit 32 Port Owen Marina"A short stay over out of season is great if you want to relax."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon House & Cottage"Klein dorpie atmosfeer. Veral die wewery is 'n besoek werd."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Pa Nanna's Place"I stayed in L'Augulas as a base and spent a day at the point of Africa and drive in the area. The other two days I drove to places like Arniston and Struisbaai and the restaurants were excellent."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
C-scape"Beautiful, peaceful and so safe. I would love to stay longer next time."
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
Braksheuwel Olive Farm"Daar is geen winkels in Vermaaklikheid - pak alles in wat jy moontlik nodig het."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Die Buitekamer"Het die eens mooi dorp deurkruis, vandaar die lae stertoekenning. Die pragtige landerye en Sederbergroetes sorg vir ideale dag uitstappies, deur natuurliefhebbers en mense wat van rustigheid hou!"
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Neem die meeste goed saam, maar winkel naby hotel het ook nodige artikels."
Still Bay, Escape From Cape Town
Muir Holiday Flats"Genoeg winkels om als te kry wat jy nodig het. Pragtig om daar rond te ry in omgewing."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Lekker vissersdorpie met vriendelike mense."
Swellendam, Escape From Cape Town
Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation"Mooi dorpie met verskeidenheid eetplekke."