Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Aan't See House and Apartment"Ons was net 2 dae in Lambertsbaai, het die omgewing baie geniet."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Ontspan"Nice quiet village with plenty of drives to go on, as well as a beautiful beach."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Hidden Emerald"Well worth a visit for the quirky hotel and shops. Great climate and it sits on top of the very scenic Tradouw Pass."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Heerlike plek. Vriendelike mense en lekker see."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seewaarts"One of the best locations in the Western Cape. I love the ocean temperature and beautiful beaches. The place has so much to offer in terms of things to do and has the best fish and chips spots I’ve been. I visit Struisbaai once a year because of this."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gilcrest Place Guest House"Baie lekker plek met vriendelike mense."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas is absolutely beautiful. The different colours of the two oceans are clearly visible. It's an amazing site to see."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bahia"My gunsteling plek om weg te breek. Verkies enige tyd akkomodasie in Die Kom area."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Boskloof Swemgat"Clainwilliam is ’n pragtige dorpie en daar is ook baie geskiedenis. Rooibotee is groot daar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Shoes Off - Feet Up"Jy kan baie lekker stap langs die baie lang strand."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Beach Cottage"Ons het Kleinmond baie geniet. My dogtertjie het die strandmeer en see baie geniet. Ons het ook by Rooisand gaan stap voëls gekyk en wilde perde gesoek. Dis 'n rustige dorpie atmosfeer met selfs staproetes langs die rotse af ook. Sal vir seker weer Kleinmond besoek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Private Loft with a View"Niks besonders op die oomblik nie. Ons besoek gereeld verskillende plekke aan die Oveberg. Met die see aan die een kant en die berge aan die ander kant, wil ’n mens meer hê. Beide gee jou kalmte, weg van die gewoel en gejaag van die stadslewe."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Southern Hideaway Cottage Langezandt"True gem - peaceful, clean and quiet."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Guesthouse"Paternoster is a tranquil area with wonderful scenery."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Gousblom 6"Dwarskersbos het een van die mooiste strande, kan vir kilometers stap!"