Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Still Bay, Escape From Cape Town
Botterkloof Resort"Fantastiese vakansiebestemming. Sal definitief teruggaan."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beachhoff Beach Front Flat"'n Wonderlike vakansie met goeie herinneringe. Baie dankie vir die moeite."
Hermanus, Escape From Cape Town
155 Hermanus Beach Club"Baie mooi plek. Baie aktiwiteite om te doen en te sien."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Beautiful village, old streets, but missing a real energy like Montagu and Prince Albert."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Montserrat Oceanfront Beach Villa"Nog ietwat ongeskonde Weskus. Moeite werd as jy nie in die besige areas wil wees nie."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Langebaan is self ’n heerlike vakansieplek en ook goed geleë vir daguistappies in omgewing."
Swellendam, Escape From Cape Town
Blue Mountain Farm Lodge"Swellendam is die derde oudste dorp in Suid-Afrika. Dit is 'n klein, maar ’n goed toegeruste dorp met baie geskiedenis en die mense is baie vriendelik."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Laaste Gift"Bettysbaai is by far the nicest place for a break away from our busy lives. It is quiet and peaceful and you can really just go there to relax. Due to Covid-19 beaches were closed but we still had an awesome time as we were close to the beach."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Melkportaal Cottage"Bredasdorp is baie sentraal geleë indien jy die Kaap Agulhas area wil besoek. 20 km Vanaf Bredasdorp, lê Arniston. Arniston, Kassiesbaai en die grot langs die see behoort op almal se doen lys te wees. So 30 km in 'n klein bietjie ander rigting, lê Struisbaai en Agulhas. 'n Klein bietjie verder lê Hermanus, 90 km. In dieselfde rigting is Gansbaai 70 km. Moet ook nie van Baardskeerdersbos vergeet nie. Hier moet jy gaan eet. Quion se Natuurreservaat is ook baie mooi, en glad nie te vêr nie. (45 km) By Gansbaai het ook grotte langs die see, en is verseker die moeite werd. Soos julle sien, ons hou van rits."
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"Lieflike dorpie en sal definitief terugkeer."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Struisbaai het 'n lekker vakansie gevoel."
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Witsand is baie rustig en veilig. Dit is ’n dorpie waar baie soorte watersporte kan beoefen word. Die mense wat daar woon en daar op vakansie is, is baie vriendelik."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Portmanteau Villa"Struisbaai kort beslis nog 'n Spar of enige klein kruidenierswinkel. Die OK is oorvol oor die besige seisoene."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Self-Catering Apartments"Hermanus is 'n pragtige dorp en 'n baie mooi vakansiebestemming."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Dit is ‘n bekoorlike dorpie en dit laat jou voel of jy op ‘n eiland is. Die verhoudinge tussen die mensies in die dorp en hul interaksie met buitestaanders is warm en kosbaar. Ons was dankbaar oor die visplekkkie op die strand waar die visserbote in en uitgaan, en Blikkies pizza. Hul maak uiteet meer bekostigbaar vir Suid Afrikaners en hul kos en diens is puik. Ons sal definitief weer teruggaan Paternoster toe. Wat ‘n kosbare kusdorpie."
Still Bay, Escape From Cape Town
Fransie en Doep se Stoep"Die rustigheid van Stilbaai was vir my baie lekker. Weg van die stad se gevoel. Indien jy vir rustigheid soek, gaan Stilbaai toe."
Paternoster, Escape From Cape Town
Just Rest"If you want to relax and have a few good meals, Paternoster is just the place. Except for the endless wind, lovely. Restaurants are a bit pricey. Cathy's Kitchen is a breath of fresh air and Abalone Spa a good find."