Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Trying to get parking along the beach was a nightmare. Loved the tidal pool."
"Margate is nog steeds 'n top-bestemming. Baie Afrikaans. Vriendelik en gasvry. Go-karts en restaurant was ook heerlik. Het die kort vakansie baie geniet. "
Margate Beach, Escape From Durban
Colonial Sands 102"Baie van die winkels en toeriste-aantreklikhede het toegemaak in Margate self, maar gelukkig is daar baie om te doen as jy bereid is om bietjie te ry."
Hibberdene, Escape From Durban
Happy Days Chalet 10"Dis lekker sentraal, skoon strande en vriendelike mense."
"Elysium is 'n klein ongerepte bestemming. Daar is weliswaar geen winkels of ander besighede nie, maar net om die draai daarvan by IFAFA karavaanpark is 'n winkel, restaurant en drankwinkel. Die naaste groter besighede is so 20 minute se ry verder."
Beacon Rocks, Escape From Durban
Laguna La Crete 180"Ons sal weer Beacon Rocks toe gaan. Mooi plek."
Port Edward, Escape From Durban
Bottlenose B&B"'n Baie besonderse plekkie met baie vriendelike mense."
Pennington, Escape From Durban
Ocean Mist"Baie veilige, stil en vriendelike omgewing. Alles is skoon en netjies. Sal beslis weer daarheen gaan. "
Ramsgate Beach, Escape From Durban
The Beach Cottage"Ons was baie verbaas om te sien dat dit glad nie so besig was oor Desember en daar was altyd plek vir ons om te sit. "
Selection Beach, Escape From Durban
Beach Melody and Music"Baie veilig en nie so besig soos ander strande nie."
Freeland Park, Escape From Durban
Vive La Vie"A nice area for walking and 10 minute access to the beach and shopping mall. The old coastal road is great for running and cycling. "
"Dis 'n besige strand met 'n mooi lagoon, swembad en rockpool. Baie vir kinders om te doen. Lekker winkels en restaurante."
Simbithi Eco Estate, Escape From Durban
Ilala HL278"Beautiful estate! Would recommend it to anyone."
Shelly Beach, Escape From Durban
Cowrie 8"Ons was oor Kersfees daar en die strand was aangenaam, glad nie so besig soos wat mens verwag nie. Strande is skoon en netjies. "