Verified Reviews of Franschhoek

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Franschhoek

Rated 4.8 out of 5 based on 276 reviews.
. - 14th January 2016
staying in Franschhoek
Great place.
. - 13th January 2016
staying in Franschhoek
Baie besig gedurende die feestyd, maar dit bly 'n pragtige bestemming!
. - 11th January 2016
staying in Franschhoek
Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan.
. - 30th December 2015
staying in Franschhoek
Top vacation destination.
. - 10th November 2015
staying in Franschhoek
Pragtige berge en natuurskoon en dan ook is die trambusse 'n moet. Ons was nou al op beide die rooi en blou roete gewees en het dit baie geniet. Sal oor en oor wil teruggaan want Franschhoek is 'n pragtige dorpie met baie lekker eetplekke. Leopards Leap se kos en wyn is uitstekende waarde vir geld.
. - 10th November 2015
staying in Franschhoek
Die restaurant kan aan die duur kant wees - maar dit is wel die moeite werd.
. - 22nd October 2015
staying in Franschhoek
Love the laid back culture of Franschhoek. It is a beautiful tourist attraction. Experienced fantastic food at various restaurants, particularly at "Kalfi's"!
. - 22nd September 2015
staying in Franschhoek
Skoon, puik, 5 ster.
. - 18th September 2015
staying in Franschhoek
Ek is mal oor Franschoek, maar dit is 'n vreeslike besige plek oor naweke. Gelukkig was die verblyf 'n redelike afstand van die hoofweg, Die wynplase om Franschhoek is baie mooi en die personeel en geriewe is puik!
. - 16th September 2015
staying in Franschhoek
Gaan eet beslis middagete by La Petite Ferme!
. - 12th September 2015
staying in Franschhoek
Pragtige Kaapse dorpie met atmosfeer.
. - 6th September 2015
staying in Franschhoek
Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful.
. - 1st September 2015
staying in Franschhoek
Wonderlik!
. - 12th August 2015
staying in Franschhoek
Dis 'n pragtige dorpie met baie om te doen.
. - 23rd July 2015
staying in Franschhoek
Sal definitief weer Franschhoek toe gaan.
. - 17th July 2015
staying in Franschhoek
Pragtige dorpie geleë in die vallei omring deur berge. Vriendelike inwoners, goeie kos en dan natuurlik, die heerlike plaaslike wyn!
. - 25th June 2015
staying in Franschhoek
WineTram is 'n moet vir enige wynliefhebber.
. - 2nd June 2015
staying in Franschhoek
'n Juweel!
. - 13th May 2015
staying in Franschhoek
Shoe, wat kan 'n mens nou nie sê oor Franschhoek nie?! Ons het soveel moontlik probeer doen, van chocolate tasting en lesson, massages by Camelot Spa Franschhoek, tot horse back riding terwyl ons wingerde besoek het. Glo my, ons was lekker seer na daai perderit, maar was dit alles die moeite werd. Mens spoil jouself so nou en dan, as jy so lekker sjef-kosse en -disse wil eet.
. - 10th May 2015
staying in Franschhoek
Laat genoeg tyd toe om die plek te verken. Daar is so baie interessante plekke om te besoek. Doen navorsing voor jy gaan. Die toerismeburo het baie inligting. Die plek was nie so duur soos ons verwag het nie, maar dit was buiteseisoen.
. - 1st May 2015
staying in Franschhoek
La Motte en Bosch en Dal is die mooiste.
. - 30th April 2015
staying in Franschhoek
Baie sentraal geleë t.o.v. besienswaardighede en wynplase.
. - 12th April 2015
staying in Franschhoek
Fantastiese dorp om te kom vakansie hou.
. - 23rd March 2015
staying in Franschhoek
Pragtige omgewing en baie om te sien en te doen.
. - 2nd March 2015
staying in Franschhoek
Baie mooi en heerlike restaurante.
. - 9th February 2015
staying in Franschhoek
Restaurante puik en museums geniet.
. - 14th January 2015
staying in Franschhoek
Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!
. - 6th January 2015
staying in Franschhoek
Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos.
. - 31st December 2014
staying in Franschhoek
Daar is pragtige plekke, die omgewing en die wynplase is ongelooflik mooi, maar vir die gewone mens onbekombaar duur.
. - 16th December 2014
staying in Franschhoek
Pragtig!
. - 27th November 2014
staying in Franschhoek
Franschhoek is a beautiful destination steeped in history.
. - 1st November 2014
staying in Franschhoek
Oulik!
. - 27th October 2014
staying in Franschhoek
The Franschhoek area is very expensive - but beautiful.
. - 9th October 2014
staying in Franschhoek
There's just so much to do in Franschhoek :) We will definitely be back to experience some more activities.
. - 4th September 2014
staying in Franschhoek
Tops!
. - 19th August 2014
staying in Franschhoek
Pragtige dorp en atmosfeer!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]