Verified Reviews of Franschhoek

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Franschhoek

Rated 4.8 out of 5 based on 276 reviews.
. - 22nd July 2019
staying in Franschhoek
Always a little bit of France in the Cape, what a beautiful heritage town.
. - 15th July 2019
staying in Franschhoek
Was 'n fantastiese Bastille-feesnaweek gewees!
. - 1st July 2019
staying in Franschhoek
Dit is 'n pragtige dorp met baie interessante klein winkels en lekker eetplekke.
. - 24th June 2019
staying in Franschhoek
We love Franschhoek!
. - 18th June 2019
staying in Franschhoek
Mooiste plek in SA.
. - 8th May 2019
staying in Franschhoek
We brought our own bicycles and cycled up to a couple of wineries around the corner. We visited Chamonix and Dieu Donne. That hill is pretty steep - watch out! We would highly recommend Dieu Donne which has the most incredible views, delicious wines and cheese platters and very friendly and helpful staff.
. - 6th May 2019
staying in Franschhoek
Die area is beeldskoon. Die besighede is baie ingestel op buitelandse toeriste - dit is soms bietjie onbekostigbaar vir ons wat in Rande geld verdien.
. - 29th April 2019
staying in Franschhoek
Goed geleë om die Kaap te verken. Pragtige dorpie met genoeg eetplekke. Dit is 'n bietjie aan die duur kant.
. - 1st April 2019
staying in Franschhoek
Food and wine enjoyable as always.
. - 23rd March 2019
staying in Franschhoek
Pragtige dorp. Mooiste bome. Pragtige kelders om te besoek.
. - 8th March 2019
staying in Franschhoek
Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed.
. - 4th March 2019
staying in Franschhoek
Ek het my paar dae in Franschhoek baie geniet!
. - 28th February 2019
staying in Franschhoek
'n Baie aangename bestemming met groot verskeidenheid aktiwiteite, restaurante en kuierplekke, gewoonlik binne stapafstand van gastehuise. In die nabye omgewing is daar ook baie om te sien en te doen. Ons besoek was gedurende die erge brand in die pas, maar nogtans was dit baie bevredigend.
. - 10th February 2019
staying in Franschhoek
Better then expected.
. - 4th February 2019
staying in Franschhoek
A small reminder of Europe.
. - 11th January 2019
staying in Franschhoek
Pragtig! Heerlik wyn! Vriendelike mens! Baie buitelanders tydens ons besoek. Winkels maak meestal voorsiening vir buitelandse toeriste, so ons het nie enige iets gekoop nie. Populêre restaurant is vol geboek so boek vroegtydig.
. - 10th January 2019
staying in Franschhoek
Pragtig!
. - 2nd January 2019
staying in Franschhoek
Baie mooi met baie om te doen en sien. Vriendelike en hulpvaardige mense.
. - 2nd January 2019
staying in Franschhoek
Dit is die mooiste mooiste omgewing. Ek sal graag weer daar wil kom vakansie hou!
. - 26th December 2018
staying in Franschhoek
Baie gewild en fantastiese atmosfeer.
. - 25th December 2018
staying in Franschhoek
Stukkie Hemel op Aarde.
. - 22nd November 2018
staying in Franschhoek
Charming as always.
. - 11th November 2018
staying in Franschhoek
Franschhoek is die goeie basis om die Boland te verken.
. - 21st October 2018
staying in Franschhoek
Pragtige dorp en lieflike atmosfeer.
. - 11th October 2018
staying in Franschhoek
Baie mooi, alles wat jy graag in 'n vakansiebestemming sou wou beleef. Nabygeleë dorpe en besienswaardighede is 'n moet!
. - 10th October 2018
staying in Franschhoek
Baie lekker rustige dorpie. My vrou het dit die meeste geniet. Lekker baie winkels en eetplekke met interessante goed om te sien en te koop.
. - 10th October 2018
staying in Franschhoek
Uitstekend.
. - 8th October 2018
staying in Franschhoek
I would recommend you add your name to the road board as you come off the N1 onto Jan van Riebeeck, so people would know which way to travel. Some of us don't have sense of direction.
. - 8th October 2018
staying in Franschhoek
Regtig iets om op trots te wees!
. - 30th September 2018
staying in Franschhoek
Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination.
. - 25th September 2018
staying in Franschhoek
Fantastiese kos, baie mooi dorpie en baie goeie ligging vir die wynlande.
. - 23rd September 2018
staying in Franschhoek
Pragtige dorp.
. - 12th September 2018
staying in Franschhoek
Een van die lekkerste dorpies is SA!
. - 5th September 2018
staying in Franschhoek
Baie om te doen en besonderse restaurante.
. - 21st August 2018
staying in Franschhoek
Juweel van die Wes-Kaap.
. - 19th July 2018
staying in Franschhoek
'n Stukkie buiteland op ons agterstoep.
. - 17th July 2018
staying in Franschhoek
Een van SA se juwele.
. - 15th July 2018
staying in Franschhoek
Ek wil teruggaan!
. - 25th June 2018
staying in Franschhoek
Interessante dorp vir 'n wegbreek naweek, alhoewel dit baie druk kan word oor naweke en feesgeleenthede soos Bastilledag.
. - 29th May 2018
staying in Franschhoek
Ons besoek Franschhoek taamlik dikwels en geniet dit elke keer baie. Ons kom graag weer!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]