Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"George is 'n pragtige dorp en baie sentraal geleë sodat jy naby genoeg aan verskeie strande en pragtige bestemmings op die Tuinroete is. Daar is genoeg winkels om alles wat jy nodig het te koop. Mense is hartlik en vriendelik. Ideale bestemming vir aktiewe mense wat hou van stap en fietsry."
"Natuurskoon is pragtig. Baie opsies om te doen vir volwassenes en kinders. George, Kynsna en ander plekke is naby en jy het regtig 'n lang lys van doendinge."
"Baie sentraal indien jy moet reis tussen Knysna en George vir werk of vakansie."
"Great destination for a holiday for any person, family and kids friendly. Make sure you don't out."
"Mosselbaai se klimaat en toeganklikheid tot die res van die tuinroete en Klein Karoo is altyd 'n wenner en verseker ook die beste oornagplek op pad Kaap toe."
"Stilbaai is 'n pragtige en lewendige dorpie met baie interessant inwoners. Die hawe en die mense van Stilbaai wil my laat dig (as ek kon)."
"Netjiese skoon dorp. Alle geriewe en besienswaardighede. Die Zipline is 'n moet om te doen."
"Nie veel van Vermaaklikheid gesien nie, lyk maar soos 'n baie klein plaasdorpie."