Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Ek ken Pretoria baie goed omdat ek daar groot geword en gewerk het. Vir my is dit 'n besigheidsgebied nie 'n toeristebestemming nie."
"Die beurtkrag was 'n nagmerrie wanneer verkeersligte nie werk nie. Sekere areas (veral rondom sentrale besigheidsareas van voorstede) se verval in onderhoud was opsigtelik in vergelyking met ons vorige besoek in 2019. Oor die algemeen was ons besoek bevredigend en sonder negatiewe insidente."
"Uitstekend vir 'n uitstappie gedurende die dag. Min tot amper geen restaurante oop in die aand."
"Ek sal enige tyd soontoe verhuis vir die temperatuur, en die dorp is skoon en goed onderhou."
"Pretoria bly altyd 'n pragtige stad met al sy jakaranda-lanings en het ook baie besienswaardighede."
"Not many venues or decent restaurants to visit in the area. Activities are quite pricey. Beautiful area, though."
"What a beautiful stay, feels like a home away from home. Wonderful hosts Casper and Leenster. Presentation of food and every attention to detail you can imagine. Totally exceeded expectations. Tranquil. A lovely romantic night away. The picnic was super tasty and the cheesecake to die for. Curry and rice superb. A must stay for any couple looking to escape the humdrum of the city."
"Ek het 40 jaar gelede daar skool gehou. Die dorp het betreurenswaardig verval, maar dit bly 'n rustige, plattelandse dorpie."
"I would recommend renting a large car while visiting Johannesburg in a group. While there are many normal Ubers around, there are very few of the larger (UberXL or Van) kind."
"Ons kom slegs Pretoria toe vir familie byeenkomste. Sal elke keer by The Royal Prime Guest Lodge bly."