Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Ons het JHB deel gemaak van ons roadtrip om Gold Reef City te besoek, wat die kinders baie geniet het."
"Dis pragtige natuurskoon en heerlike rusplek vir enigiemand wat bietjie wil wegbreek van die stad af."
"Enige tyd net so goed vir n besoek indien nie beter as Clarens of ander meer erkende bestemmings."
"Beautiful and peaceful location only 100 km from Joburg! Perfect for the weekend!"
"Johannesburg is 'n wonderlike bestemming met 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek."
"Die diere in die reservaat is maar skaars, moenie die Kruger verwag as jy daar inry nie, maar die bos is mooi, glo met game drives sal meer gesien word."
"Create Hendrick Potgieter as more accessible, the congestion during peak times is very frustrating."
"Little rough on a car. The gravel road is more for a bakkie! Nice area. We enjoyed it very much."
"Vir ons vanaf Mpumalanga is die bestemming vir vinnige inkopie, sport en familie aksies en nie vir rus nie."
"Daar is genoeg besienswaardighede in en om Pretoria om te gaan besoek, bv. die dieretuin, Voortrekker Monument, botaniese tuine, Loftus Versveld rugbyveld as COVID 19 eers verby is, lekker groot mall, Menlyn Mall, etc."
"Gauteng oor algemeen het baie oulike plekkies om van te kies. Sal graag meer van sulke plekkies soos Berkei cottages wou sien!"
"There is tons to see and do in Jozi. A tour of the inner city is a must, as is the Northcliff Nature Reserve, Emmarentia gardens, the Roodepoort Botanical Garden and the Constitutional Court. The Apartheid Museum near Gold Reef City and the Cradle of Mankind Museum near Sterkfontein are both world-class."
"Wonderful City. Night life in Menlyn is peaceful and quiet. I’m in love with Pretoria East."