Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Die besoek was aangenaam en daar is heelwat om te doen in die omgewing."
"Ongelukkig was meeste plekke toe op Maandag en Dinsdag, maar steeds 'n rustige plek vir 'n wegbreek."
"Die lekkerste somers in die land: warm dae, namiddag donderstorms, lang, soel skemers. Heerlik!"
"Rietfontein where the guesthouse is located is not the nicest looking area but quiet and peaceful. Pretoria was nice. We visited the zoo which was great. Driving through the CBD is not nice as it doesn't look good, but no incidences. Menlyn Mall and the smaller malls in the different areas were nice."
"Dis so lekker naby aan Pretoria en die kloof met sy baie bome, water en diere is regtig ’n aangename verrassing!"
"Ek was nie in Pretoria as 'n toeris nie, maar Pretoria is 'n pragtige stad, met vriendelike mense!"