Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Craighall is in close proximity to all major places be it Randburg, Sandton, Rosebank. "
"Ons het Wierdapark as baie veilig ervaar. Daar is voldoende inkopiesentrums en eetplekke asook baie besienswaardighede in die omgewing. Daar is ook 'n uitstekende mediese sentrum in die omgewing. Die verkeer, alhoewel druk met tye is heeltemal aanvaarbaar, veral vir plattelanders!"
"Baie rustige area, goed geleë en redelik naby toeriste attraksies. Naby genoeg aan winkelsentrums ook."
"Die blyplek self is nou nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is goed geleë in Pretoria wat natuurlik baie toeristebestemmings het."
"Dit is meer 'n student omgewing as 'n toeriste omgewing. Dit is egter baie naby aan Melville wat bekend is vir sy klein restaurant en koffiewinkels."
"Pretoria-Oos is nog altyd my voorkeur en verkies dokters en hospitale in die omgewing aangesien veilig voel."
"Die roete aanwysers binne die park op die 'self drive' roetes is nie baie gebruikers-vriendelik nie."
"Montecasino met sy goeie vertonings en uitstekende restaurante behoort op elkeen se bucket list te wees. "
"Randburg/Randpark Golf Club has 2 exceptionally good courses with Cresta shopping centre just up the road. Only 11 km from American Style Guesthouse. Plenty of great shops and restaurants all close by the guesthouse. "
"Moreletapark is 'n ideale woongebied en is baie veiligheidsbewus, goeie sekuriteit word ook daar gehandhaaf, dit is 'n rustige en mooi area."