Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1518 reviews.

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Ons het 'n sagte plekkie vir hierdie plek."

Herold's Bay, George

Rooidraai Verblyf

"'n Asemrowende plek om te besoek."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Baie mooi en rustig. Weg van stad se gewoel."

George

Private Studio

"George jou lekker plek!"

George

Green Pastures

"Die mooiste skoonste dorp met die mooiste geboue wat baie mooi in stand gehou word. Mens kan sie die Stadsraad hou hulle hand op die dorp. Pragtige plek met die vriendelikste en behulpsame mense. Baie goed geleë met pragtige strande binne kort afstande. Die lughawegeboue is pragtig skoon en funksioneer absoluut professioneel. Ons is baie beïndruk met George."

George

Emanuel Overnight

"Dis 'n lieflike plek met wonderlike natuurskoon en 'n pragtige landelike gebied wat dit omring. Die geriewe is goed en alle dienste is geredelik beskikbaar. Daar is ook baie besienswaardighede en gasteplase en onthaalgeriewe en sportgeriewe."

George

Emanuel Overnight

"Must do the railway museum and the coach trek, very informative and exciting. Very friendly city and don't have to feel threatened by the crowds as experienced further up the coast and inland."

George

The Farmhouse

"George is sentraal geleë wat besoeke aan baie ander plekke langs die kus, sowel as in binneland, maklik bereikbaar maak."

George

Lientjies Overnight

"Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken."

George

The Owl Apartment

"George word baie netjies gehou en dit is 'n stunning plek!"

Herold's Bay, George

Herolds Bay Heights

"Beautiful, quiet destination. "

George

Arabella Gasteplaas

"Ons besoek die area al die afgelope 30 jaar en daar is elke jaar iets wat ons nog nie gesien het nie."

George

Farmlands Guest House

"Goeie plek om die vakansie deur te bring."

George

Colnera

"Skoon netjiese dorp en sy mense word vriende."

George

Forest Feel

"Netjiese, skoon dorp, veilig en met vriendelike inwoners."

Herold's Bay, George

The Studio

"Pragtige plek."

George

Ibis Place Guest House

"Baie mooi omgewing."

Herold's Bay, George

Herolds Bay Resort

"Ons kom van Kaapstad af, afstand was geen probleem nie. "

George

Farmlands Guest House

"Pragtige skoon dorp met mooi natuur, berge en baie besienswaardighede in die omgewing."

Herold's Bay, George

C Flat

"Wens ek kan 'n plekkie soos die waar ons gebly het daar koop, dit is my droom."

George

The Owl Apartment

"Prentjie-mooi, maar wees voorbereid vir 4 seisoene op een dag."

George

Forest Feel

"Awesome."

Herold's Bay, George

The Studio

"Pragtig, pragtig, asemrowend mooi!"

Herold's Bay, George

Danke Ma

"Die baai self is 'n pragtige plek, sal vir enige een aanbeveel om te gaan draai op die strand."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Lieflike dorp en skoon en netjies."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Pragtige dorp."

Herold's Bay, George

C Flat

"Elke oomblik geniet."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte

"Haroldsbaai is baie rustig,veilig en sommer alles wat jy nodig het om te rus en jou siel te voed. Baie dankie aan LekkeSlaap se diens! Blyplek was volledig toegerus met meer as ons verwagtinge. Uitsig baie mooi. Sal waarlik weer van julle gebruik maak."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Sal graag weer gaan. Dis 'n baie mooi wêreld."

George

ArendsRus Country Resort

"Pragtige, rustige dorpie."

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!