Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1518 reviews.

George

Private Studio

"Baie mooi plek! "

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Baie skoon en veilige plek."

George

Private Self-catering Apartment or Accomodation

"George is mooi en skoon! Sal beslis weer 'n draai kom maak!"

George

42 On Adderley

"Dit is 'n lekker plek."

George

Arabella Gasteplaas

"Die aarbeiplaas was heerlik en die mall het al die nodige winkels!"

George

Forest Feel

"Mooi mense."

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Ons het nie deur die dorpie gegaan nie, maar van die bietjie wat ons gesien het sal ons dit definitief weer besoek."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Ons kon net nie 'n kafee kry nie, maar anders was alles awesome."

George

Vierkleurhof B&B

"Ek is mal oor die Tuinroete in geheel."

George

Vierkleurhof B&B

"Baie mooi omgewing, lekker rustig ook."

Herold's Bay, George

Eddy Out

"Dis pragtig, het my asem weggeslaan, kan nie glo ek was nog nooit daar nie! Sal dit vir almal aanbeveel."

George

2 Palms Cottage

"Great town. Has an airport and close to Wilderness, Sedgefield and other coastal spots."

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Heroldsbaai moet Desember vermy word. Ons was daar middel April, weer was heerlik en die strate en strand stil - baie lekker. Genoeg stap-oefening ingekry."

Herold's Bay, George

The Studio

"Baie mooi area en dit word goed onderhou."

Herold's Bay, George

Rooidraai Verblyf

"Dis 'n rustige wegbreekplek om na 'n jaar se harde werk jou energievlakke te kom herlaai!"

Herold's Bay, George

Herolds Bay Heights

"Dit is my nuwe vakansiebestemming. Dis ongelooflike mooi en skoon, en ideaal vir 'n gesinsvakansie."

George

Ibis Place Guest House

"Die mall is fantasties. Die winkels en eetplekke soos Wimpy en Spur in die mall is uitstekend."

George

"George is een van my gunsteling vakansieplekke, baie om te doen en baie gholfbane om te speel."

George

Private Self-catering Apartment or Accomodation

"Een van die skoonste plekke wat ons in 'n lang tyd gesien het en die mense is baie vriendelik. George is sentraal, jy kan vanaf George die mooiste strande en plekke besoek sonder om te ver te ry."

George

The Farmhouse

"George kan so veel meer lewer. Museum kort hulp, vervoer vir die toeris wat nie 'n motor huur nie na Vic Baai en Wildernis bv. is 'n moet en waar is die gesellige eenman-bestuurde instansies waar mens 'n ete kan geniet om die plaaslike bevolking te help?"

George

Heart of Eden

"Die weer is fantasties en dis so mooi groen! En die berge is pragtig vanaf enige plek in die dorp. Baie restaurant en oulike winkeltjies in die dorp en omgewing. "

George

Surfari Resort

"Goed geleë - naby lughawe en baie besienswaardighede. Pragtige natuur!"

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Herold's Bay is fantastic."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte

"Heroldsbaai is 'n wonderlike plekkie om weg te breek van die stad se geraas."

George

Colnera

"Baie mooi en goeie omgewing om 'n wegbreek te maak. Hier kan jy jouself weer vind."

George

Pine Lodge Resort

"Pragtig, mooi en 'n netjiese dorp. Die vriendelikheid en mooi Afrikaans maak George 'n uitsonderlike plek!"

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Nice and quiet place, but we didn't have time to really look around."

Page
Page 45 - Showing 1321 to 1350
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!