Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gordon's Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gordon's Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 423 reviews.

Gordon's Bay

Blue Horizon Guest House

"Beveel Blue Horizon sterk aan as verblyf."

Gordon's Bay

Strand Selfsorg Huis

"Ek sal graag daar wil gaan aftree, die restaurante is die beste! "

Gordon's Bay

Strand Selfsorg Huis

"Lovely beaches, good eating places and a fabulous second-hand bookshop!"

Gordon's Bay

Oceana Beach

"My enigste groot kritiek was hoe die mense oor die naweek reg voor ons op die strand sonder skaamte die strand en bosse as toilette gebruik het - broeke was afgetrek in volle aanskou van ons almal op die stoep en hulle het 'n helse gemors gelos met toiletpapier en tissues orals langs die plaveisel en strand. Die plaaslike mense sal die probleem moet hanteer - wanneer ons teruggaan sal ons seker maak dat ons nie oor 'n naweek by die huis bly nie, maar eerder " site seeing " gaan doen. Die dorp is baie goed onderhou en skoon met baie goeie eet plekke en goeie winkels . Mense stap tot laat in die aand na en van die eetplekke ."

Gordon's Bay

Die Uitsig

"Baie mooi dorpie."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Gordonsbaai is 'n juweel."

Gordon's Bay

The Boardwalk Accommodation

"Lieflike plek, maar die wind waai vreeslik. "

Gordon's Bay

Bikini Beach Holiday Home

"Gordan's Bay is beautiful, clean and a must visit."

Gordon's Bay

Helderberg Gastehuis

"Net 'n bietjie winderig, maar die omgewing is tops. Baie rustig."

Gordon's Bay

Capricorn

"Very nice, still semi-rustic shops and restaurants, very reasonable."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Baie pragtige plek."

Gordon's Bay

Bydi C G Bay

"Een wonderlike plekkie met alles wat jy nodig het om jou vakansie 'n wonderlike ervaring te maak: veilige strande, genoeg parkering, goeie winkels naby en vermaak op sy beste."

Gordon's Bay

Cape Gordonia Unit 50

"Pragtige plek, naby Somerset-Wes, ensovoorts. The Thirsty Oyster restaurant is 'n moet net oor die straat!"

Gordon's Bay

Baywatch Terraces 53

"Wat Gordonsbaai ook baie aantreklik maak is die feit dat hy baie sentraal geleë is van 'n verskeidenheid bestemmings."

Gordon's Bay

Bikini Beach Holiday Home

"Gordonsbaai is baie skoon en netjies en dit is baie veilig. Die polisie en verkeersafdeling is baie proaktief en sigbaar."

Gordon's Bay

47 Gypsies Backpackers

"Jy gaan hou nêrens anders vakansie in die Kaap as by Gordonsbaai nie."

Gordon's Bay

Suikerbossie Vakansiehuis

"Gordonsbaai is 'n skoon en 'n natuurlike plek. Die mense is baie vriendelik. Die dorp is ook baie skoon en pragtig."

Gordon's Bay

Berg en Zee Guesthouse

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker swemstrand en het heerlik vis geëet by plaaslike plekkies."

Gordon's Bay

Apricot Gardens Boutique Guesthouse

"Nie sleg nie, net baie besig die tyd van die jaar en winderig, maar so het elke plek sy dinge."

Gordon's Bay

69 Berg Street

"Gordonsbaai is fantasties! "

Gordon's Bay

Harbour View Lodge

"Uitstekend en sentraal."

Gordon's Bay

159 Labella

"Ek sal definitief Gordonsbaai weer as 'n vakansie by die see oorweeg. As die wind nie waai nie is dit heerlik en die lang strande perfek. "

Gordon's Bay

69 Berg Street

"Baie lekker en aangenaam om daar vakansie te hou"

Gordon's Bay

Anniesbayview

"Gordonsbaai is 'n lieflike vakansiebesteming."

Gordon's Bay

Harbour View Lodge

"The best place on earth!"

Gordon's Bay

Anniesbayview

"Baie mooi en skoon dorp. Binne maklike bereik van winkels, wynplase, ens."

Gordon's Bay

Krystal Beach Hotel

"Die inwoners van Gordonsbaai is nie baie vriendelik nie."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!