Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gordon's Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gordon's Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 423 reviews.

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Gordonsbaai is 'n wonderlike dorp met 'n baie lekker restaurant."

Gordon's Bay

Studio108

"Gordonsbaai is wonderlike vir toeriste. Dit is ons tweede vakansie en ons sal definitief weer kom."

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Mooi netjies en skoon!"

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Lief Gordonsbaai soos 'n tweede tuiste omdat ons familie daar het."

Gordon's Bay

Harbour View Lodge

"Rustige vriendelike dorp. "

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Was my eerste keer om daar te bly en het dit geniet. Familie bly in en om Gordonsbaai en Strand wat dit sentraal gemaak het."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Die mense is vriendelik en die kos, veral die visgeregte by Old Cafe, is fantasties!"

Gordon's Bay

The Anchorage No 3

"Rustig, goeie eetplekke."

Gordon's Bay

Fleurpark 6

"My ouers woon daar. Dit is hoekom ek daar vakansiehou."

Gordon's Bay

Big Skies Guesthouse

"Uitsig oor die see en die berge van Gordonsbaai is baie mooi."

Gordon's Bay

Eight on Garden

"Goeie restaurante en 'n baie mooi area."

Gordon's Bay

Berg en Zee Guesthouse

"Besoek gerus die Thirsty Oyster Tavern as jy in Gordonsbaai kuier. Uitstekende seekos."

Gordon's Bay

Fleur Park No. 16

"Die beste vakansiebestemminng ooit."

Gordon's Bay

Labella Apartment 171

"Mense was vriendelik. Omgewing is rusting en relatief veilig. "

Gordon's Bay

Studio108

"Wel wat kan ek byvoeg? Ek wil daar bly! "

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Pragtige plek."

Gordon's Bay

Labella Apartment 171

"Dit was my 2de keer dat ek vir langer as sewe dae in Gordonsbaai gebly het. Alle winkels wat benodig word is nabygeleë. Die enigste negatiewe opmerking was maar net die storm wind wat vanaf Donderdagmiddag tot ons vertrek Saterdagoggend, gewaai het maar dit is buite die menslike beheer. Gordonsbaai is ook bietjie rustiger as die stad self wat jou beter kwaliteit tyd gee."

Gordon's Bay

Eight on Garden

"'n Skoon, vriendelike dorp met ongelooflike natuurskoon!"

Gordon's Bay

Anniesbayview

"Pragtige natuurskoon! Langs reservaat en naby stad!"

Gordon's Bay

Berg en Zee Guesthouse

"Met Bikini-beach wat weggespoel het jare gelede het dit die hoeveelheid mense op die strand en ongelukkig ook die gebruik van die strand effe beperk. Die restaurante (bv. Tallas) is goed geprys en meer as billik met hul porsies. Die dorpie is skoon en mooi."

Gordon's Bay

The Boardwalk Accommodation

"Vanaf Gordonsbaai is alle besienswaardighede wat ons wou besoek lekker naby gewees. Dit sluit nou in Tafelberg, Waterfront, Franschhoek, Paarl, Hermanus, Stellenbosch en Wellington. Beslis 'n aanbeveling as jy al die plekke wil besoek."

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Lovely community and friendly people everywhere you go, perfect town for relaxing."

Gordon's Bay

Eight on Garden

"Baie lekker gebly en na aan Kaapstad."

Gordon's Bay

San Michele

"Beslis een van top drie vakansiebestemmings in die Wes-Kaap."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!