Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gordon's Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gordon's Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 423 reviews.

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Leuke plek aan het strand met goede restaurants op loopafstand!"

Gordon's Bay

128 Miller Street

"Vrek lekker roomys beskikbaar. "

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Lieflike plek met goeie restaurante en ontspanne atmosfeer."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Gordonsbaai is sentraal geleë en ons het die dorp en omliggende area baie geniet, asook alle toerisme aantreklikhede baie geniet. Ons sal weer vinnig kom kuier."

Gordon's Bay

Apricot Gardens Boutique Guesthouse

"Gordonsbaai is 'n heerlike toeristebestemming en naby aan Grabouw omgewing waar daar SO baie is om te ervaar. "

Gordon's Bay

Sleepy Backpackers Roos Street

"Very beautiful, quiet and nice. People are friendly, good fish restaurants."

Gordon's Bay

Mountain Bay Apartments

"Baie mooi en gerieflik naby alles."

Gordon's Bay

159 Labella

"Dit is 'n wonderlike plek met vriendelike mense."

Gordon's Bay

Cape Sea View

"Gordonsbaai is pragtig en 'n wonderlike vakansiebestemming."

Gordon's Bay

Grootvlei - Gordon's Bay

"Ek en my gesin het vele kere in Gordonsbaai vakansie gehou oor die afgelope 5 jaar. Dis nog nommer een op my lys."

Gordon's Bay

Sleepy Backpackers Roos Street

"Die plek is asemrowend met sy see- en berg-uitsigte. Sal dit enige tyd aanbeveel vir toeriste."

Gordon's Bay

Le Bay Lodge

"Slegs baie rotse en klippe op swem strande....bietjie ongemaklik!"

Gordon's Bay

Capricorn

"Gordonsbaai se strand is nie meer wat dit was nie. Ons het telkens na die Strand se strand gery om daar te gaan stap en te gaan swem. "

Gordon's Bay

Helderberg Gastehuis

"Pragtige bestemming."

Gordon's Bay

Mervilla

"Gordonsbaai is 'n skoon, veilige en rustige dorp wat in seisoen 'n heerlike vakansie-atmosfeer het en omring is deur pragtige natuurskoon. "

Gordon's Bay

Cape Sea View

"Pragtigste in die Kaap volgens my opinie."

Gordon's Bay

69 Berg Street

"Pragtig plek."

Gordon's Bay

San Michele

"Sal weer daarheen gaan."

Gordon's Bay

The Boardwalk Accommodation

"Lieflike vakansie plek."

Gordon's Bay

San Michele

"Gordonsbaai is 'n rustige bestemming met verskeie restaurante en supermarkte. Dit is sentraal geleë vir besoeke aan Kaapstad, Hermanus, Paarl, Franschhoek en Stellenbosch wat almal binne 'n uur se ry van Gordonsbaai af is. "

Gordon's Bay

Mountain Bay Apartments

"Mense is vriendelik, baie winkels om jou as jy iets vinning wil koop. Sentrums is ook naby en het als wat jy nodig het. Strand is skoon en lieflik. Sal weer kom kuier."

Gordon's Bay

San Michele

"Baie mooi en skoon. Ons het aangename weer beleef en die mense is baie hulpvaardig en die dorp het van die beste restaurante en pubs. Dit is voorwaar 'n lekker plek. Ek sal weer daarnatoe gaan, nie net omdat dit so mooi en vreedsaam is nie, maar ook omdat ek familie daar het. Die kans is groot dat ek dikwels soontoe sal gaan. "

Gordon's Bay

The Boardwalk Accommodation

"Gordonsbaai is heerlik rustig. Dit bied 'n ideale basis vanwaar Kaapstad, Stellenbosch en wynroetes verken kan word. Daar is verskeie lekker kuier restaurante in die dorp en jy kan heerlike ontspan na 'n dag se rondrits en gewoel."

Gordon's Bay

Cape Sea View

"Gordon's Bay its a very nice place as a travel destination."

Gordon's Bay

69 Berg Street

"Goed geleë."

Gordon's Bay

Eight on Garden

"Pragtige plek, rustige omgewing. Vriendelike mense."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!