Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gouritz

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gouritz

Rated 4.4 out of 5 based on 178 reviews.

Gouritz

Family Beach House in Gouritz

"A nice, quiet town but it could do with a pub & grill or a good diner on the seafront. "

Gouritz

Sandkasteeltjie No 1

"Die feit dat ons orals kan stap en veilig voel vir die kinders om fiets te kan ry, maak dat ons as gesin beslis sal terugkom na Gouritz."

Gouritz

SandyPaws

"Dis perfek soos dit is. "

Gouritz

Die Anker

"Beste vis en tjips restaurantjie in die land is daarso. Pragtige plek met rivier en see baljaarplek."

Gouritz

Family Beach House in Gouritz

"Lieflike dorpie waar jy waarlik kan afskakel van die daaglikse gejaag. Gouritz is die perfekte plek vir gesinsvakansies!"

Gouritz

Little Piece of Sea Heaven

"Strand nie heeltemal 'n swemstrand nie, maar riviermond bied alternatief vir swem."

Gouritz

Roosmaryn

"Love die plek. Klein en nie oorvol nie, maar ook nie 'n dooie plek nie."

Gouritz

Wheatland's Farm House and Chalets

"Beautiful beach resort and tidal pool is a must on a hot day."

Gouritz

Eco Marine Lodge

"Nie baie om te doen daar nie aangesien daar nie 'n swemstrand was nie. Die wind het ook baie gewaai. Ideaal vir volwassenes wat 'n ruskansie nodig het weg van die gejaag. Dink nie dis aanbevole vir 'n gesinsvakansie nie."

Gouritz

Kuierbos Farm Stay

"Baie rustig."

Gouritz

Gouritz Guesthouse

"Sal beslis weer daar kom kuier! Hoogs aan te bevele."

Gouritz

SandyPaws

"Awesome, great place."

Gouritz

Gouritz SeeHuisie

"Kort net meer visse vir die vissermanne om te vang."

Gouritz

Hang Ten

"As jy die regte weer kry is dit fantasties. Laaste van die outentieke stranddorpies. Ons kom al 40 jaar soontoe."

Gouritz

Gouritz Guesthouse

"Daar is meer as wat 'n mens voor vra."

Gouritz

Gourits Holiday Flats

"Ongelooflike ervaring. Is volgende jaar definitief terug."

Gouritz

Laventelbos

"Baie goeie gasheer en vrou dankie julle."

Gouritz

Vitamiene See

"Nice, quiet, uncommercialised spot. Long may that last."

Gouritz

Pik ’n Wyn

"Gouritz het heelwat uitgebrei sedert ons 15 jaar gelede daar was."

Gouritz

Kanon Private Nature Reserve

"Gouritz is off the beaten track, so no coffee shops on every corner. So come prepared for an adventure. Big open spaces and big ocean views."

Gouritz

Vitamiene See

"Die beste natuurskoon en poeletjies en rotse om seesterre, skulpe en vissies asook verskillende voelsoorte, skilpaaie, en hasies te sien van naby."

Gouritz

Huisie oppi Kus

"Almal is vriendelik. Die kafee in die dorpie het baie basics en teen bitter goeie pryse, so goed dat jy kry nie eers beter pryse in groter dorpe nie."

Gouritz

SandyPaws

"Baie lieflike, mooi, skoon seedorpie."

Gouritz

Kuierbos Farm Stay

"Easily accessible, yet off the beaten track. The town itself is still a sleepy weekend fishing town, without the emigration influx."

Gouritz

Gourits Holiday Flats

"Klein plekke met vriendelike mense. "

Gouritz

Hang Ten

"Hier vind mens vrede."

Gouritz

Marie's Flat

"Mooi en netjiese dorp."

Gouritz

SandyPaws

"I loved this little enclave - may it stay authentic as it is."

Gouritz

Family Beach House in Gouritz

"Stil dorpie, perfek vir rus en bietjie eie tyd."

Gouritz

SandyPaws

"Baie still plekkie. Lekker wegbreek van die gewoel af. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!