Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Ons Huisie

"Lekker!"

Hartenbos

Kalahari Villas

"Die parkering was toe nie 'n probleem soos wat deur openbare media berig was nie."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Rustige atmosfeer en heerlik om daar vakansie te hou."

Hartenbos

Jani

"Awesome."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"My geliefkoosde vakansiebestemming! Veilig, skoon en Afrikaans met baie om te doen en sien."

Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Die beste vakansiebestemming in die land! "

Hartenbos

Ellis Self-catering 2

"Die ATKV moes nooit die veranderings by die seefront gemaak het nie. Die duur pakeerarea is nie lewensvatbaar nie. Mense met wie ons gesels het stem saam: die veranderinge was nie voordelig vir vakansiegangers nie."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 139

"Lekker klein dorpie hier langs die kus met genoeg om te doen. Baie lekker."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Baie lekker. Die nuwe "waterwêreld" in Hartenbos was 'n teleurstelling. Gelukkig is die een by Diasstrand baie goed."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Wonderlike en veilige dorp."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Pragtige dorp met vriendelike mense, goed geleë en puik vakansiebestemming."

Hartenbos

Kloofsig 12 Island View

"Hartenbos is 'n lekker dorpie met pragtige strande."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Hartenbos is een van ons gunstelingvakansiebestemmings. Alhoewel dit baie besig in Desember is, geniet ons die atmosfeer en die mense, asook die vermaak wat deur die ATKV op Hartenbos aangebied word."

Hartenbos

Riviera Hotel

"Hartenbos is 'n baie mooi plek vir vakansie. Die hartklop van Afrikaans! "

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Ons gesin is dol oor Hartenbos! Die nuwe seefront is pragtig en modern en Hartenbos en die omgewing is baie skoon!"

Hartenbos

Vredeverblyf

"Ideale plek vir toeriste. Lekker vakansiegees."

Hartenbos

Goedgenoeg

"Fantastiese bestemming vir my as Afrikaner. Die ver ry vanaf Limpopo was deur en deur die moeite werd. "

Hartenbos

Harties@Sea

"Ek kom Hartenbos toe vandat ek 'n baba is. Ons almal hou baie van die nuwe ontwikkeling maar ons mis die groot waterwurm en moes Diasstrand toe ry daarvoor! Die stalletjes is ook minder as voorheen. Dankie dat julle die skulpiewinkel gehou het. Moet tog asb. nie die Walvissaal ook afbreek nie! Die vooruitgang is nodig maar regtig, die waterwurm?! My kinders het baie daarna uitgesien en is teleurgestel. Diasstrand s'n is nie so lekker soos wat die ou een op Hartenbos was nie."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Lieflike plek met fantastiese atmosfeer!"

Hartenbos

21 Hartensee

"Was bietjie deurmekaar met die afhandeling van bouwerke by die strandarea, maar dit gaan beslis 'n groot aantrekkingskrag vir die area wees. Ingangsfooi by die pretpark bietjie hoog vir 'n groter gesin. "

Hartenbos

Hartenbos Riviera Wharf

"We love Hartenbos as our holiday destination!"

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 70

"Uitstekende vakansiedorp, nog beter wanneer nuwe ontwikkelings voltooid is."

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Nuwe ontwikkeling maak dit die plek om te wees."

Hartenbos

Harties @ Sea 2

"Altyd 'n aangename vakansiebestemming."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Pragtige plek!"

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 142

"Lekker Afrikaans. "

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Besig om sy plattelandse atmosfeer te verloor. Dit is wel nie noodwendig nadelig nie en behoort 'n jonger geslag toeriste/families goed te pas."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Steeds die beste plek vir 'n heerlike vakansie!"

Hartenbos

Alikreukel b29

"Lekker strand. Die hoofstrand was moeilik bereikbaar agv die huidige bouwerk, maar dit gaan baie lekker en mooi wees wanneer dit klaar is."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!