Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos gee n lekker onstpanningsgevoel sodra jy die plekkie binne ry. Ek vertrou dat die nuwe speelparke wat gebou word nie te duur sal wees nie. Ek sal baie beslis weer by Suidersee 'n bespreking maak! Thumbs up for Suidersee! You guys rock!"

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Hartenbos is seker een van die lekkerste plekke om vakansie te hou met kinders. Al is die weer sleg is daar nog so baie om hulle mee besig te hou. Daar is regtig nie tyd vir verveeld by die huis sit nie."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Raak baie komersieel maar bied baie opsies vir elke smaak."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Geniet altyd Hartenbos en is lekker naby familie."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Ek sal baie baie graag die eienaar/s van hartenbos slaghuis wil geluk wens met die wonderlikste, heerlikste vleis wat ons daar gekoop het. Die hele slaghuis is so uiteengesit en toegerus om enige dagkamper of vakansiegangers wat wil braai so gemaklik te maak, want daar is van tuisgemaakte slaaie tot die heerlikste vleissoorte om van die kies. Daar is hout, steenkool, tange, houtaanstekers, roosters en nog wat. Die mense wat jou bedien is van die boonste gehalte en reg met goeie raad en hulp en die vriendelikheid straal uit hulle uit. Hartenbos slaghuis, julle is bobaas en ek wens dat julle aflewerings in Uitenhage gedoen het, want daai poniesterte van julle is iets uit hierdie wêreld. Weereens baie dankie. Julle sien ons gou weer. "

Hartenbos

Hartenbos, Baydunes 42

"Baie lekker plek!"

Hartenbos

Riviera Hotel

"Beste plek in die hele Suid Afrika!"

Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Baie lekker veilige plek."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 70

"During lunch time I invited my sister's family. Everybody was pleased about the place in such that they all would like to book there for our next camp meeting. We will be pleased if you can research other houses for next year, hopefully I will not lose this one."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Ongelooflike mooi dorp!"

Hartenbos

Hartenbrits Selfsorg

"As jy wil ontsnap en menswees, besoek Harenbos."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Lieflike plek vir vakansie."

Hartenbos

Ons Huisie

"Dis die heel beste vakansieplek!"

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Sal beslis weer daar gaan ontspan en rus."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Lekker vakansie-area."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Sal definitief weer hier kom oorbly. Baie ontwikkel en toeristevriendelik."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos is pragtig, maar kyk waar jy bly."

Hartenbos

Ons Huisie

"Altyd 'n lekker plek om te gaan vakansie hou, maar bietjie ver van Kaapstad vir 'n naweek-wegbreek."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Dis ons Hartsvakansieplek!"

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Baie sentraal. Heerlike dorp baie naby aan Mosselbaai."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Lekker basis om al die besienswaardighede te besoek."

Hartenbos

Esterhuys and C-plekki

"Plek vir die hulle gesin en baie mooi strande. Vriendelike mens."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Pragtige plek wat mooi skoon is. Oral waar ons gestop het was die mense baie vriendelik en het Afrikaans gepraat wat lekker was, want van waar ons kom (Grahamstad) praat almal net Engels."

Hartenbos

La Gare Poupan 201

"Hartenbos is 'n baie mooi plek. Skoon, geen papiere en vuilgoed wat rondlê nie. Mense is vriendelik. Die nuwe Winkelsentrum gaan dit die plek maak om uit te hang vir vakansies."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Hartenbos is rustig in die winter, die weer was fantasies, en die mense vriendelik."

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Altyd 'n plesier om in Hartenbos vakansie te hou."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Sal altyd weer in Hartenbos gaan vakansie hou."

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"Ons het middagete by Die Anker restaurant baie geniet."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Fantastiese vakansieplek, onthou net om jou jas saam te vat, kan skielik net koel raak daar."

Page
Page 24 - Showing 691 to 720
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!