Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos bly maar nommer 1 op ons vakansielys."

Hartenbos

Ellis Self-catering 2

"Lekker klimaat en goeie restaurante."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Beautiful and comfortable with all amenities nearby and definitely a must to go to."

Hartenbos

Geelhout Apartment

"Very clean and friendly town. "

Hartenbos

Kalahari Villas

"Hartenbos is 'n baie lekker plek om te wees en is baie netjies, skoon en goed versorg."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Hartenbos is 'n juweel!"

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Baie lekker vakansieplek met groot verskeidenheid."

Hartenbos

Geelhout Apartment

"Verhuis binnekort self na Hartenbos."

Hartenbos

Kotties Paai

"Baie nice!"

Hartenbos

Riviera Hotel

"Hartenbos (ATKV) is ons gunstelingkampplek."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Baie mooi vakansiedorp met baie potensiaal."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Skoon en netjies."

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"Ek en my man beplan om eendag daar af te tree! "

Hartenbos

Allikreukel

"Hartenbos is die ideale vakansiebestemming."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Baie goed ontwikkelde dorp. Alles wat mens wil hê is binne bereik."

Hartenbos

Hartenbos Holiday Home

"Hartenbos is 'n baie lekker plek om vakansie by te hou, ek kon my lag nie inhou vir al die snaakse winkelname. Die mense daar is baie vriendelik en dit is baie veilig."

Hartenbos

Kalahari Villas 10

"Hartenbos is 'n mooi plek met baie vriendelike mense."

Hartenbos

Duinelaan Beach House

"Ongelooflike plek en ons gaan elke jaar weer terug."

Hartenbos

Geelhout Apartment

"'n Opregte, egte vakansieplek!"

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"Pragtige plekkie."

Hartenbos

Allikreukel

"Met al die uitbreidings wat nou in Hartenbos is, dit 'n groot aanwins en als is sommer baie naby."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Mal oor Hartenbos."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Heerlike vakansie-area. Baie om te doen en te sien. Ons gaan beslis terug om nog te sien. Ons tydjie was net te kort. Baie rustige en mooi omgewing."

Hartenbos

Hartenbos Woonstel

"Ons kuier altyd lekker op Hartenbos!"

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos het onder my vel ingekruip en ons sal graag daar wil gaan aftree. "

Hartenbos

Jekana 58

"Lieflike dorp wat baie bied!"

Hartenbos

Ellis Self-catering 2

"Ons trek sommer daarnatoe so lekker is dit daar."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Die dorp is vol en baie kommersieel. Oral is daar nou malls met "brand" shops - die ou Hartenbos is vir ewig weg."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!