Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.69 out of 5 based on 1048 reviews.
Ernst D. - 6th February 2018
staying in Hermanus
‘n Lekker plek om vakansie te hou!
Petra C. - 6th February 2018
staying in Hermanus
Awesome vakansieplek. Hermanus sien my gou weer.
Mkhuseli L. - 6th February 2018
staying in Hermanus
Was quiet, and not too many attractions.
Marlene S. - 5th February 2018
staying in Onrus, Hermanus
'n Pragtige plek!
Anneke N. - 2nd February 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Mooi, skilderagtige dorp met vriendelike mense!
Thomas S. - 2nd February 2018
staying in Onrus, Hermanus
Rustigheid van 'n klein dorpie, maar naby genoeg aan die geriewe en voordele wat Hermanus bied.
Adam K. - 2nd February 2018
staying in Hermanus
Too little Halaal restaurants in Hermanus.
Dhashnie P. - 1st February 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful area, beach was close and close to everything I wanted to do. Overall, I love the area.
Tiaan R. - 29th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Lekker vir families.
Jeanine G. - 29th January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Ek sal enigeen aanbeveel om daar vakansie te gaan hou.
Jenny L. - 25th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Beautiful.
Attie V. - 23rd January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons dink Sandbaai is fantasties, want dit is stil en rustig, maar naby alles wat jy nodig het. Dit is altyd lekker om daar tot rus te kom na 'n lang dag in Hermanus, waar dit altyd 'n geroesemoes is.
Ester V. - 22nd January 2018
staying in Hermanus
Hermanus die beste vakansiebestemming. Soveel om te doen. Heerlik, prettig, kunstig en die restaurante is ongelooflik. Dit is vir my een van my top 5 vakansies in die wêreld.
Stefan D. - 22nd January 2018
staying in Hermanus
Nie so gelukkig met eetplekke rondom die hotelle nie, want nie almal wil oorprys word nie en die toeriste kan wiskunde doen. Byvoorbeeld: dieselfde kettingrestaurant in die Kaap is 75% goedkoper.
Jannie T. - 21st January 2018
staying in Hermanus
Pragtige plek!
Jannie T. - 21st January 2018
staying in Hermanus
Pragtige plek!
Berenice E. - 21st January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Lekker naby die see!
Rene S. - 19th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Rustige dorp met lieflike wandelpaadjies langs die see.
Linda Elizabeth B. - 18th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Heerlike week daar gehad en heerlik gerus. Baie dankie!
Wilna J. - 18th January 2018
staying in Hermanus
Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar beslis vir langer!
George M. - 15th January 2018
staying in Hermanus
Sal Hermanus vir enige persoon aanbeveel wat rustig wil verkeer.
Neville R. - 15th January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Strand miskien nie heeltemal geskik vir swem nie, maar andersins is dit 'n baie aangename plek om vir 'n paar dae oor te bly. Die omgewing is netjies en voel baie veilig.
Tracey-lee A. - 15th January 2018
staying in Hermanus
Bientang Cave is a beautiful restaurant and the food is divine. The sea water splashes towards you against the rocks as you sit with an amazing view enjoying your meal. Grotto Beach is a quiet beach and perfect for families. The water is clear from rocks and just beautiful on a sunny day. There are also life guards constantly patrolling the area and advising the people where it is safest to swim.
Michael J. - 13th January 2018
staying in Hermanus
We visited Hermanus for the 5th time. We love this town!
Jean T. - 13th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Gem of the Overberg.
Welna J. - 13th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus.
Ursula J. - 12th January 2018
staying in Hermanus
Hermanus is 'n skoon en rustige sielsplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan weer kom besoek aflê in Hermanus.
Annette V. - 11th January 2018
staying in Hermanus
Ons gunstelingplek vir vakansie.
Charles B. - 11th January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
We zijn maar 1 nacht geweest dus is maar onze korte impressie maar zijn voor het strand ongeveer een kwartier tot 20 minuten verder moeten rijden, je kunt vanuit deze locatie de zee wel zien maar er niet op het strand liggen.
Hannelie G. - 10th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Naby Hermanus, maar effe uit die harwar uit. Goeie bestemming. Onrusstrand is ook op standaard.
Corne W. - 10th January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Keep up the good work!
Shannon F. - 9th January 2018
staying in Vermont, Hermanus
The beach is amazing.
Salome V. - 8th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Hermanus en Voelklip is 'n pragtige bestemming en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Dirmarie B. - 8th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Baie lieflike en rustige omgewing. 'n Moet om te besoek.
Dolly V. - 8th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Die mooiste strande lê teen Voëlklip!
Jonaria N. - 7th January 2018
staying in Hermanus
Heerlike vakansie dorp.
Aletta-marie G. - 7th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Voelklip is een van die top vakansiebestemmings in Suid-Afrika, kransstappad, pragtige strande, berg om te verken. Ek voel my jong tienerkinders kan hier nog veilig en onbevange speel en kinders wees.
Jacques V. - 6th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Baie gemaklik en baie om te sien en te doen in en om die omgewing.
Carina V. - 4th January 2018
staying in Hermanus
Ons gewildste dorp, heerlike weer, sal weer terug gaan, wil daar aftree!
Deon J. - 3rd January 2018
staying in Hermanus
Effe vol oor Desember. Sal volgende keer op ander tye kom.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com