Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.71 out of 5 based on 1388 reviews.
Petro L. - 13th January 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter.
Lorinda B. - 13th January 2020
staying in Hermanus
'n Ongelooflike dorp vol kunssinnigheid, atmosfeer en lekker mense. 'n Moet vir reisigers.
Marinda D. - 13th January 2020
staying in Hermanus
Sien sterre.
Cindy H. - 12th January 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai has a massive mall which makes all shopping convenient after a day of soaking in the ocean.
Ronelle Y. - 11th January 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Rustige, ontspannende plekkie wat baie veilig is.
Adolf G. - 9th January 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Great place.
Hendaretha K. - 9th January 2020
staying in Vermont, Hermanus
'n Baie mooi omgewing weg van die toeriste en rumoer. Naby die see. 'n Plek vir ontspanning.
Deborah E. - 9th January 2020
staying in Hermanus
Stunning - can't wait to go back!
Lydia P. - 9th January 2020
staying in Vermont, Hermanus
Heerlike stappadjies al langs die kus en tog naby aan Hermanus as 'n mens lus het vir winkels en restaurante.
Rene L. - 8th January 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige plek. Origens is dit 'n pragtige, netjiese plek. Dankie.
Ronel D. - 7th January 2020
staying in Onrus, Hermanus
Onrus is 'n pragtige dorp en herinner aan die vakansie dorpe toe ons kinders was. Kinders is veilig en loop en ry fiets in die strate strand toe.
Roline K. - 7th January 2020
staying in Hermanus
Hermanus is a very nice holiday destination.
Jacobus V. - 7th January 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n heerlike vakansiedorp met hope om te doen.
Stephan C. - 7th January 2020
staying in Hermanus
Very pleasant and vibrant destination.
Martie M. - 7th January 2020
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is.
Charl B. - 6th January 2020
staying in Onrus, Hermanus
Onrus is a good holiday destination and still gives you the small-town feel.
Nicolene B. - 6th January 2020
staying in Onrus, Hermanus
Heerlike swemplekke en die strand is baie skoon!
Andre H. - 6th January 2020
staying in Hermanus
Baie winderig in December, maar pragtige dorp.
Karen J. - 6th January 2020
staying in Hermanus
Een van my gunsteling plaaslike bestemmings, veral in die somer. Dis jammer dat dit so uitbrei, want dit verloor amper die "village" atmosfeer van vroeër jare. Ook met al die verkeersligte en spoedbeperkings as mens van Kaapstad af ry, spandeer mens te veel tyd op uitstappies na buite die dorp. 'n Toeriste busdiens wat die hoof-besienswaardighede en hoofstrate van die dorpies in die omgewing dek, sal dit lekker maak.
Jaqueline N. - 6th January 2020
staying in Hermanus
I really just love Hermanus. Beautiful place.
Marie E. - 6th January 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Pragtige plekkie.
Fransisca A. - 6th January 2020
staying in Hermanus
Ek sal beslis weer teruggaan Hermanus toe.
Luzanne L. - 5th January 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Baie dankie!
Andre S. - 5th January 2020
staying in Hermanus
Hermanus is a wonderful quaint town that perches on the tip of the ocean offering amazing views from any side. It is quiet, clean with everything that you can think of just around the corner. It is a perfect holiday destination if you are looking for some serenity, beautiful views and amazing food.
Hein T. - 4th January 2020
staying in Onrus, Hermanus
Ons het by ons kinders in die karavaanpark gekuier en die gedagte dat die groter kinders in die aande buite die park moes gaan vermaak soek, was vir ons bietjie van 'n kwelpunt.
Piet N. - 3rd January 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n wonderlike vakansiebestemming.
Neil D. - 3rd January 2020
staying in Hermanus
Beautiful and peaceful.
Esmerelda F. - 2nd January 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Hermanus is a great destination for travellers. Beautiful beaches.
Andre B. - 2nd January 2020
staying in Hermanus
Stunning place and will be back.
Jacques C. - 1st January 2020
staying in Hermanus
Always enjoy Hermanus.
Jaco F. - 30th December 2019
staying in Hermanus
Baie besig oor Desember Kersseisoen, bespreek vooraf plek as jy iets wil bywoon.
Leonore S. - 28th December 2019
staying in Hermanus
Die plek is 'n belewenis en pragtig.
Hannes W. - 28th December 2019
staying in Hermanus
Restaurante was hierdie jaar teleurstellend. Die enigste uitsondering was Laus Cuisine.
Linda B. - 27th December 2019
staying in Hermanus
Skoon en veilig, met opsigtelike polisie- en sekuriteitsteenwoordigheid op die strand en die wandelpaaie.
Elize M. - 26th December 2019
staying in Hermanus
Net baie besig en die paaie is onvoldoende vir hierdie tyd van die jaar. Andersins: amazing!
Danielle S. - 26th December 2019
staying in Hermanus
Wine hoppers is 'n amazing ervaring.
Werner E. - 25th December 2019
staying in Hermanus
Hermanus is a bit like a foreign country with all the street cafes and restaurants. Lot's of hidden corners with fantastic finds in the main centre. Spectacular views! Decembers are windy so on bad beach days one can explore the country side enjoying hikes, wine and cherries especially the the food markets. Try De vette mossel for the best seafood and entertainment venue. 10/10 for a relaxing holiday destination.
Fadiyah B. - 24th December 2019
staying in Hermanus
Lots of family activities to do in the area.
Franz T. - 23rd December 2019
staying in Hermanus
Dit is baie besig in seisoen, bietjie baie verkeer op die paaie. Die plek word aanbeveel. Restaurante is waarde vir geld. By die see is daar genoeg swem- en baljaarplek.
Lize S. - 21st December 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Beste area in Hermanus - stil, veilig en mooi uitsigte op see en berg.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]