Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1090 reviews.
. - 4th March 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi dorp met vriendelike mense. Die uitsig oor Dullstroom en die lekker winkels sal maak dat enige mens daar wil bly.
. - 25th February 2019
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Krugerhof is mooi opgepas en heel insiggewend, maar die res van die dorpie het min gebied.
. - 18th February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Kuier altyd lekker daar.
. - 18th February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Daar is nie regtig vermaak vir kinders nie. Ideale plek vir naweekwegbreek vir 'n paartjie.
. - 17th February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi en baie lekker plekke om te kuier.
. - 12th February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Out of this world! Romantic feel. Love it!
. - 12th February 2019
staying in Highlands Meander
Mooiste landskap.
. - 11th February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons geniet Dullstroom met hul restaurante elke keer as ons daar kuier.
. - 7th February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige ou dorpie! Jammer die paaie is so sleg daarheen.
. - 3rd February 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Besoek Dullstroom so gou as moontlik, jy sal nie spyt wees nie.
. - 29th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Lekker wegbreekbestemming vir 'n naweek.
. - 28th January 2019
staying in Belfast, Highlands Meander
Ongelooflik baie slaggate, vermy om in die nag te ry. Area is wel baie mooi!
. - 22nd January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die paaie kort aandag.
. - 21st January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Beer Brewery - a must, excellent service and the boozie cake is fantastic. Harry's Pancakes - best filled pancakes ever. Poachers Pub - Excellent Pot pies and pizza's and entertainment. Trout Bash a must for any teenager.
. - 21st January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker plekkie.
. - 16th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek is 'n vlieghengelaar en besoek Dullstroom ten minste twee keer per jaar, meestal by Millstream en Dunkeld, maar ook by ander vlieghengel oorde via Holiday Club.
. - 14th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike plek om te besoek.
. - 14th January 2019
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Grondpad baie sleg.
. - 14th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Very impressed, although small, the amount of various attractions available to the tourist. An overnight must if passing through.
. - 13th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorp om 'n wegbreek-naweek deur te bring.
. - 12th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Aan weste kant van hoofpad is daar baie drentelaars wat 'n onveilige atmosfeer skep.
. - 10th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Awesome belewenis en love die winkeltjies en verskeidenheid restaurante.
. - 10th January 2019
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Die pad benodig bietjie aandag vir mense met gewone motorvoertuie, trappies na die waterval is nodig.
. - 7th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie besig, maar tog lekker om daardeur te reis.
. - 7th January 2019
staying in Highlands Meander
Baie lekker.
. - 6th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is a great stop over or perhaps a mountain getaway. The towns restaurants and boutiques cater a tad too much for the yuppie sort.
. - 5th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Omgewing is baie mooi - 'n fees vir die siel. Besigheid se eienaars passievol en vriendelik.
. - 5th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Gaan honger met 'n vol beursie en 'n leƫ kattebak. Interessante winkeltjies, lekker kos en baie vriendelike plaaslike inwoners.
. - 5th January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Harries pannekoeke altyd 'n wenner vir gewone kaneel pannekoeke!
. - 4th January 2019
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Pragtig! Sielsvrede is gewaarborg.
. - 3rd January 2019
staying in Highlands Meander
Well worth the drive.
. - 3rd January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sal weer in my vakansieplan inwerk.
. - 2nd January 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is worth travelling to.
. - 31st December 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie van die restaurante het vroeg toegemaak op oukersaand, dit sou lekker gewees het as daar meer plekke was wat langer oop gebly het om dalk 'n drankie te kon geniet.
. - 29th December 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Daar is definitief 'n te kort aan ordentlike super markte soos 'n Spar of 'n klein Pick 'n Pay wat ordentlike vleispakkies verpak en verkoop. Ons moes terugry Belfast toe om vleis te koop by 'n Spar aangesien die dorp se enigste slaghuis nie veel van keuses gehad het nie en die Supermark se vleis nie baie goed vertoon het nie. Andersins sal die dorpie definitief 5 sterre kry, so koop eerder jou eie vleis indien jy besluit jy wil oornag en braai.
. - 29th December 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige natuurskoon, baie besienswaardighede en restaurante.
. - 29th December 2018
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Baie mooi natuurskoon, baie om te doen en te sien.
. - 28th December 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustige omgewing, ideal vir naweekwegbreek.
. - 27th December 2018
staying in Belfast, Highlands Meander
Die strate se slaggate kan gerus aandag kry.
. - 25th December 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Good, though it is far from other tourism destinations.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]