Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.45 out of 5 based on 1089 reviews.
Marene V. - 28th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Daar is sigbare moeite gedoen om die dorp te verfraai om weer 'n lekker toeriste-bestemming naby Gauteng te wees!
Letitia F. - 28th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom vol toeriste met baie eetplekkies en winkels om hulle besig te hou.
Yolandi H. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n heerlike dorpie met baie om te doen. Ons kon in die 2 volle dae wat ons daar was, nie by alles uit kom nie. Definitief 'n plek waarheen ons weer sal gaan. Die Birds of Prey Rehab Centre is definitief my gunsteling plek wat ons die naweek besoek het.
Sharon N. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Love the atmosphere in Dullstroom. People are so friendly.
Corne B. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Was so awesome and fantastic.
Frik E. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Gerieflik naby aan Gauteng. Lekker verskeidenheid winkels en eetplekke. Ideale naweekbestemming.
Morne S. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die atmosfeer in die dorpie is heerlik en daar is baie om te sien en doen. Ons sal vir seker weer gaan kuier. Dit bied 'n verskeidenheid eetplekke en die mense is baie vriendelik.
Magda V. - 20th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sal weer kom. Lekker.
Mike E. - 20th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit is 'n pragtige, verrassende, skoon dorp.
Elize V. - 20th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Afgesien van al die straatverkopers wat partykeer jou kan lastig val, bly dit nogsteeds een van die gewildste dorpies om oor 'n naweek te besoek.
Susan R. - 15th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie ingerig vir toeriste en vriendelik. Oor naweke lewe die plek.
Petra S. - 14th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker plekkie om te gaan uitrus.
Michael C. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nice little town with lots to do, and beautiful surroundings.
Francois J. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons was verstom oor die agteruitgang van die paaie in Dullstroom. Soos altyd lekker vis gevang en gekuier.
Marnelle V. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike wegbreek met lekker restaurante. Bid dat hul sal oop bly en deur al die inperkings sal kan oorleef.
Charl M. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is a great area to visit and a must for those who have not visited as yet.
Gert J. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom bied iets vir elkeen. Van vlieghengel tot 'n demonstrasie van roofvoëls.
Stefan S. - 6th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Bergfiets, perdry, trout-damme by die hope, kleiduifskiet, en natuurlik eet-, drink- en kuierplekke.
Liselle D. - 6th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom en omgewing stel nooit teleur nie!
Elsa B. - 5th September 2021
staying in Highlands Meander
Ideaal vir lente en voorjaar om te stap en fiets te ry. Vir visvang dalk lekker in winter. Is self geen visvanger.
Riaan L. - 31st August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Aangename kuierplek en sommer ook plek vir weer asemskep na 'n besige tyd.
Emma E. - 24th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Fun, but slightly expensive shops and restaurants. The Birds of prey centre was definitely the highlight.
Charmaine S. - 23rd August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker kuierplek vir naweek.
An-li W. - 18th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die plek waar ek en my man graag en gereeld gaan vir ons wegbreektydjies!
Colin B. - 16th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Everything is great and the people are awesome, but the constant heavy truck traffic along the main Dullstroom road makes it very unpleasant to try and enjoy any of the great restaurants.
Lo-mari S. - 16th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker wegbreekplekkie. Het dit baie geniet.
Juan K. - 15th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is puik. Geslote parkering is 'n moet. Kan nie voertuie buite laat vir diefstal nie.
Melanie D. - 11th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mal oor Dullstroom!
Cindie B. - 11th August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd lekker.
Palesa M. - 2nd August 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Amazing destination.
Jean Henri N. - 2nd August 2021
staying in Highlands Meander
Pragtige area!
Nelia H. - 26th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom sal definitief moet werkmaak aan hulle water-toevoer en herstelwerke.
Annelie V. - 19th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd 'n lekker plek om te besoek vir 'n naweek!
Hanlie G. - 19th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ondersteun asb! Heerlike wegbreekbestemming.
Fia C. - 18th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
So bitter hartseer dat toerisme nie nou kan blom nie.
Jeanine G. - 16th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Bitter oulike winkeltjies en restaurante.
Olga S. - 11th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
We sadly could not enjoy the full hospitality of Dullstroom due to the lockdown. However, it has motivated us to make it a destination in future. Adriaan at Cspirit makes a mean Americano and we received wonderful service from everyone we encountered.
Cindy-lee D. - 6th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pasop vir koffiepryse by restaurante. Dis duurder as alkohol en glad nie vergelykbaar met ander dorpe nie.
Gordon H. - 6th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
So many coal trucks.
Annamarie M. - 6th July 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mrs Simpson is die restaurant op die dorp wat almal moet besoek vir fantastiese kos en ongelooflike gashere.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]