Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1092 reviews.
Johan W. - 25th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie geniet.
Diana S. - 24th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis ’n bietjie kommersieel en ek dink persoonlik al die eetplekkies is oorprys, maar ’n lekker plekkie vir ’n naweekwegbreek met baie doendinge vir oud en jonk.
Miranda C. - 24th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Stunning dorpie vir ’n wegbreek.
Ilse F. - 24th March 2021
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Small quaint town. Great for getting away from the city.
Louis B. - 23rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige romantiese dorpie met mooi natuurskoon. Interessante winkels en 'n verskeidenheid restaurante met heerlike kos!
Pierre G. - 23rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mal oor die plek. Sal weer kom.
Annalien G. - 23rd March 2021
staying in Highlands Meander
Pragtige uitsigte en natuur.
Carla S. - 23rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Would definitely see us again!
Annel V. - 23rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker interessante naweekwegkomkans nie te ver van Pretoria of Johannesburg nie, selfs al is jy nie ;n visserman nie.
Elmarie V. - 23rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom baie mooi netjies, skoon en vriendelike mense. Lekker wegsteek-plekkies om te eet en besoek weg van die hoofstraat af. Besoek gerus.
Andre S. - 23rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Juweel in Mpumalanga met ongelooflike natuurskoon en pragtige klein winkeltjies.
Barney B. - 19th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Stil en rustige plekkie wat iets vir almal het om na toe te gaan vir' n paar dae.
Roelof S. - 17th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
My vrou het al my geld uit gegee op lappies. Manne pasop vir daai lappies-winkels.
Tanja J. - 17th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is absoluut amazing, kan nie wag vir my volgende trippie soontoe nie.
Flip S. - 15th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dinsdae is die meeste plekke toe en dit het ons nie vooraf geweet nie. Jy moet jou tyd reg kies anders gaan jy op baie plekke voor dooie mans deur te staan kom. Hoofsaaklik 'n naweekbestemming.
Jaco H. - 9th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Bly altyd lekker om te besoek.
Peet D. - 9th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is wonderlik vir 'n naweek besoek weg van die stadslewe.
Loekie T. - 8th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd spesiaal om hierdie dorpie te besoek!
Stephen C. - 3rd March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die pad na Dullstroom is nie goed nie, die government kan gerus daaroor dink dat Dullstroom 'n goudmyn is vir ons ekonomie. Hulle moet gerus iets doen.
Gert E. - 1st March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Koel, selfs in die middel van die somer. Die dorpie self is baie mooi met oulike unieke winkels. Die pryse is egter buitensporig duur.
Marysia M. - 1st March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom has changed from the past trips we have made there. There are a lot of trucks using the road to and from Dullstroom, which has made it much busier than before, plus leaving more potholes than usual. There are still the old favorite shops, restaurants and new locations. Still will be visiting in the area.
Amorie R. - 28th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom sal veroorsaak dat ek vroeg wil aftree en permanent daar gaan bly! Lieflike dorp, kos en mense!
Neels K. - 26th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die dorp het beslis oor die jare gegroei as toeristebestemming.
Andrew B. - 26th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
The Golf Estate (Highland Park) is brilliant and for any golfer well worth the visit.
Nicolene V. - 25th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike, plattelandse dorpie met interessante eetplekke en baie besienswaardighede.
Corena V. - 25th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis nie julle verantwoordelikheid nie, maar die paaie is ellendig. Ook parkeerplekke in die dorp se plaveisel is baie, baie swak.
Sonja G. - 23rd February 2021
staying in Highlands Meander
Pragtige omgewing. Paaie bietjie sleg na al die lekker baie reën, maar steeds rybaar.
Charl D. - 23rd February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n mooi klein dorpie, dis net 'n jammer vir al die groot slaggate in die paaie in en om Dullstroom, verder is dit 'n moet om 'n draai te maak in Dullstroom.
Carin B. - 22nd February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd lekker om die winkels deur te loop en ’n wye verskeidenheid eetplekke.
Linde C. - 19th February 2021
staying in Machadodorp, Highlands Meander
As 'n oorslaap plek benodig word tussen Johannesburg/Pretoria en die Krugerwildtuin, is dit ideaal geleë.
Jorina V. - 18th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die dorpie is goed versorg en bied genoeg afleiding vir besoekers. My komplimente aan The Mad Hatter wat 'n heerlike ontbyt of middagete aanbied. Die slaggate in die paaie is 'n munisipale probleem wat moontlik aangespreek kan word maar Dullstroom en omgewing bied 'n besonderse tevredenheid aan reisigers wat die natuur bewonder en 'n wegbreeknaweek nodig het.
Anita A. - 17th February 2021
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Veilige dorpie en baie mooi.
Michelle H. - 17th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Even though the weather wasn't great, there was still plenty to do and see. Dullstroom is a beautiful place! Lots of nice shopping and tons of divine food.
Rolanda E. - 17th February 2021
staying in Highlands Meander
If you're looking for a tranquil place, to just to recharge and enjoy nature, Riverman Cabin is the place to go. If you looking for a lovely coffee shop, with a family atmosphere and mostly delicious homecooked meal, please go to Cat and Cow. Their bread is delightful!
Piet D. - 15th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie met vriendelike mense.
Martin G. - 15th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Behalwe vir Mrs Simpson is daar nie baie goeie keuses vir kos nie, behalwe pub middagetes of wegneemetes nie. Daar is nie wonderlike supermarkte nie. Die plekke maak laat oop. Die visvang is nie maklik bekombaar nie.
Lusinda V. - 15th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek dink net dat hulle dalk meer op soekenjins kan sit vir mense wat regtig nie weet waar en wat nie. Lekker atmosfeer, vriendelike mense orals. Sorg maar dat jy genoeg geld om te spandeer saamvat, dit is nie 'n goedkoop dorpie nie. Aanbeveel: Anvil Ale House - heerlike plaaslike biere. Mayfly - heerlike pizzas - regte waarde vir geld; Wild about Whisky - nie net vir whiskey-proe nie. Ek kan regtig die gin-proe aanbeveel. Toeristedorpie, so baie besig oor naweke, maar almal is vriendelik en die motorwagte stel hulself aan jou voor.
Marie D. - 15th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Res van Dullstroom was lieflike ervaring. Birds of Prey is belewenis. Selfs die weer het tipiese Dullstroom weer vir ons gelewer om kaggels op te soek.
Irving H. - 15th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Had lunch at the Dullstroom Inn, service a bit on the slow side, but still an old favourite. Dinner at Mrs Simpson was simply outstanding.
Hanelize R. - 15th February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd 'n lekker wegbreek by Dullies.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]