Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1090 reviews.
. - 4th December 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n unieke toeristedorpie met baie om te koop. Nog 'n kruidenierswinkel mag dalk die kompetisie se pryse effens verlaag.
. - 2nd December 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lieflik.
. - 12th November 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie om the doen vir oor 'n naweek.
. - 9th November 2015
staying in Highlands Meander
Baie mooi omgewing met baie om te doen.
. - 5th November 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie.
. - 29th October 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis 'n baie lekker dorpie om 'n naweek te spandeer met oulike winkels. Ek sal net voorstel dat hulle verbeter op die grondpad tussen die treinspoor en Muddlers Minnow.
. - 26th October 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Alle geriewe, en nodige fasiliteite is byderhand. Selfs die weer is verrassend.
. - 21st October 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Tonteldoos is great.
. - 15th October 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie
. - 9th October 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mense wil eendag hulle huisie by die see hê om in af te tree. Wel ek gaan myne in Dullstroom bou.
. - 6th October 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker uitspanplek met heerlike restaurante.
. - 1st October 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Kry asb. die stoomtrein om weer te loop. Sal beslis meer toeriste lok.
. - 30th September 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wonderlik dat daar so min verkeer is!
. - 18th September 2015
staying in Belfast, Highlands Meander
'n Baie oulike plekkie. Sou graag meer ontwikkeling en vooruitgang vir die dorpie wou sien. Dit is 'n monumentele dorpie met mens mensies.
. - 18th September 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek was al reg oor die wêreld. Dullstroom is verseker in my opinie een van die mooiste, gasvryste en rustigste dorpies in ons pragitige land. Die kontras tussen vaal hoëveld met hierdie juweel van 'n dorpie met die heuwels, helder kabbelende stroompies en foreldamme, owergroen bome en pragtige sandsteen huisies, maak Dullstroom 'n juweel van 'n bestemming vir die wat sielsrus soek en nader aan ons Skepper wil voel. Die verskeidenheid winkeltjies en eetplekkies is smaakvol en gasvry. As jy nog nooit in jou lewe in Dullstroom was nie mis jy beslis uit. En as jy eers daar was sal jy altyd wil teruggaan.
. - 16th September 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ideaal!
. - 12th September 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nie ons eerste of laaste besoek nie.
. - 10th September 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie vriendelike mense en hulpvaardig!
. - 27th August 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom bied baie vir iemand wat 'n dag of wat uit die stad wil ontsnap en nie te ver wil ry na n plekkie waar jy lekker kan eet en in tipiese toeristewinkels kan rondsnuffel. Die omgewing onmiddelik buite Dullstroom bied weer baie buitelugbloostelling en veral forelhengel is gewild
. - 19th August 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Glad nie verwag Dullstroom is so 'n oulike dorp vol mooi plekkies nie.
. - 14th August 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker!
. - 14th August 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mooi/oulike dorpie. Die golfbaan is ongelooflik mooi.
. - 12th August 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige gholfbaan met baie mooi klubhuis.
. - 29th July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sal enige tyd daar tyd spandeer. Ons is vriendelik gehelp in die winkels en die dame by Dullstroom Art en Crafts het uit haar pad gegaan om die lappe vir ons te maak soos ons dit wil hê.
. - 24th July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi, baie besig.
. - 23rd July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie, baie skoon en netjies! Aanbeveling vir uitmuntende restaurant - Art @ Food!
. - 21st July 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Kaapsehoof is 'n besonderse ervaring.
. - 16th July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie oulike toerisme dorpie.
. - 16th July 2015
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Pragtig en rustig.
. - 15th July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is behoorlik ingerig vir die toeris. Daar is menige restaurante en winkeltjies en herinner aan 'n dorp soos Franschhoek of Hermanus. As jy lief is vir visvang, stap en boeklees is hierdie die plek vir jou. Die dorp se winkels en restaurante grens net soms 'n bietjie aan die duurder kant.
. - 9th July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
For a winter festival with a theme of Xmas in July I expected a bit more.
. - 6th July 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Mooi ou dorpie.
. - 2nd July 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wens daar wil 'n historiese beheerliggaam gestig word vir die dorpie, soveel verwaarlosing doen afbreek aan mens se ervaring. Winkeltjies kan beman word met meer entoesiastiese verkoopspersoneel...
. - 29th June 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Groot aanbeveling. Die stadraad moet asb belê daarin om die strate van Waterval Boven te teer!
. - 28th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Awesome dorpie... ons was oor 'n langnaweek daar en al die besoekers het gesorg vir 'n lekker vibe.
. - 25th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Tops!
. - 24th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die pad wat deur Dullstroom loop is ongelooflik besig en hulle kon die dorpie bietjie beter beplan het. Kar wagte en smouse was 'n groot PYN oor die langnaweek wat ons gegaan het.
. - 23rd June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die pad na Dullstroom toe (van Belfast na Dullstroom) is baie sleg en vol slaggate. Dit sal nice wees as die pad reggemaak kan word.
. - 22nd June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom self is wonderlik. Baie lekker vir 'n naweekwegbreek. Allerhande interessante goed om te doen.
. - 19th June 2015
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Absoluut goed geleë nie te ver van Johannesburg/Pretoria af nie en naby Dullstroom!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]