Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hopetown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hopetown

Rated 3.3 out of 5 based on 181 reviews.

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Nie baie besienswaardighede in die dorpie nie."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Strate vol slaggate, kies kortste pad in en uit."

Hopetown

The Palms Guesthouse

"Jy moet vooraf kos koop. Die winkels wat kos maak, is vroeg toe. "

Hopetown

Karee Guesthouse

"Ons het slegs oornag. Nie veel tyd gehad om dorp te besigtig."

Hopetown

The Big Tree Guest House

"Vir ons is dit halfpad."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Hopetown is net 'n oornagstop."

Hopetown

The Big Tree Guest House

"Meer wegneemete-restaurante sal definitief 'n aanwins wees vir Hopetown."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Paaie is regtig sleg en dienste by restaurante baie sleg."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"On het net oornag, en was nie in die dorp nie."

Hopetown

Karee Guesthouse

"Dankie vir die gasvryheid."

Hopetown

Karoo Inn

"Die dorp toon tekens van vernuwing, maar die strate is vuil en onversorg. Ek glo wel Covid het hier 'n baie erge effek gehad en hoop dat dit mettertyd weer sal verbeter. Ons kuier graag op klein dorpies en glo dat ons so 'n bydrae lewer tot die heropbou van gemeenskappe. Ons beste wense vir Hopetown se gemeenskap."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Soos meeste van die dorpies is dit maar klein en kom verwaarloos voor - kan nie die water drink nie, paaie is swak ens. Ons het nie kans gehad om besienswaardighede te besoek nie, want dit was 'n vakansiedag."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"It is a very small town and has not much to offer. It's a convenient stopover from Cape Town to Pretoria/Brits. The restaurant at "Die Stalle" might not look like much but the food (and cold beer) was amazing."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Mens dink dis 'n agter dorpie, maar glad nie. Hulle OK Express winkeltjie is uitstekend en skoon."

Hopetown

Karoo Inn

"Hopetown is net vir oorslaap."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Die Stalle se kos was lekker, maar die diens pateties. Ons het 2 ure gewag vir ons kos. Die dorpie is netjies."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Klein dorpie"

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Hopetown is maar klein en op die vakansiedag was niks oop teen ons daar gekom het nie."

Hopetown

The Palms Guesthouse

"Nie 'n verskeidenheid opsies vir wegneemetes nie."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Skoon dorp en hul is gasvry."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Baie slaggate in die paaie."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Klein dorpie met 'n hart van goud."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Regeringsdienste is maar gebrekkig."

Hopetown

The Big Tree Guest House

"Net vir oornag, die dorpie is aan die agteruitgaan. Paaie in dorp baie sleg, grondpad waar ek gery het."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Tipiese plattelansde verval van dorp met laaste paar inwoners wat probeer om die ketel aan die kook te hou."

Hopetown

Karee Guesthouse

"Stil dorpie, maar slegs 'n oornagplek."

Hopetown

Karee Guesthouse

"Vriendelike, plattelandse dorp"

Hopetown

Karee Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met geen restaurante in die aand, maak seker jy het alles om self kos te maak."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Die munisipaliteit kan aandag gee aan die pad vanaf N12 tot by die gastehuis."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Klein dorpie maar kon ongelukkig nie die plek verken nie."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!