Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hopetown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hopetown

Rated 3.3 out of 5 based on 189 reviews.

Hopetown

Salem Guest Accommodation

"Rustige ou dorpie, vriendelike mense, skoon en netjies."

Hopetown

The Parrot

"Hopetown se ligging op die N12 tussen die noordelike provinsies en die kus is uitstekend. Die dorp sal beslis 'n beter indruk onder reisigers en toeriste skep as die paaie onderhou word en daar sigbare straatname is vir diegene wat daar aandoen of oornag. Die dorp het groot toerisme potensiaal wat wag om ontwikkel en ontgin te word."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Soos elke plattelandse dorp is die plek maar verwaarloos en strate in 'n toestand - dankie tog vir ordentlike oorslaap fasiliteite!"

Hopetown

Lavender House B&B

"Klein plattelandse dorpie met gawe mense en nogals mooi natuurskoon. Het ook draai in Orania gemaak, was verras met die dorpie. Die garage by ingang van Hopetown het die heerlikste tuisgemaakte wilds en kerrieskaap pasteie. Ons verkies om die minder bekende agterpaaie te ry en ontdek sodoende juwele in ons land."

Hopetown

The Parrot

"Hopetown is tans in 'n vervalle toestand."

Hopetown

Lavender House B&B

"Had little time to explore Hopetown, but will certainly visit again."

Hopetown

Lavender House B&B

"Ons het by 'n oulike restaurant gaan eet, met die naam Die Nektarine, ek moet sê dis oulik, lekker daar geëet."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Lekker geëet by Nectarine!"

Hopetown

Salem Guest Accommodation

"Gerieflik geleë tussen Johannesburg en Kaapstad."

Page
Page 7 - Showing 181 to 189
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!