Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hopetown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hopetown

Rated 3.3 out of 5 based on 189 reviews.

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Eerste indrukke is glad nie goed nie. Paaie in baie swak toestand, vol slaggate, paaie eenkant geteer en die anderkant is grondpad."

Hopetown

The Big Tree Guest House

"Baie mooi dorpie."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Lekker rustige oornagplek."

Hopetown

The Big Tree Guest House

"Mooi rustige plek."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Die dorp het baie agteruit gegaan. Ons het 30 jaar terug daar gebly, maar dis maar die geval met al die plattelandse plekkies."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Nie eintlik tyd gehad om rond te kyk nie, maar sal baie graag wil teruggaan en meer tyd spandeer."

Hopetown

The Big Tree Guest House

"Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad. "

Hopetown

The Palms Guesthouse

"Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Will graag die vroue konsentrasiekamp gebied besoek en 'n draai ry deur Orania net om te sien. "

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Ons is en sal altyd lief wees vir die Karoo en Noord-Kaap. Ons mense dié."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"A very small town in the middle of nowhere."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Dorpie baie klein, maar voldoende vir oorslaap."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Hulle kort 'n KFC."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Was nie in die dorp nie."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Dit was 'n gerieflike oornagplek. "

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Rustig, veilig, vriendelike mense. "

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Daar is nie baie te doen in die dorp nie. Op pad na Strydenburg is daar ‘n wonderlike padstal Kambro. Dit is ‘n moet!! Heerlike koffie, tuisgemaakte pasteie, melktert en baie meer!!! "

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Hopetown is halfpad kaap toe. As dit nie daarvoor was nie was Hopetown hopeless!"

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Was net daar vir n oorslaap. Het lekker geëet by Die Stalle."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Ou dorp, maar ek hoor dat die skool telkens uitgewys is as 'n prestasie skool. Eiendom glo baie duur. Gesellige boeregemeenskap."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Mooi, rustige dorpie."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Die paaie kan aandag geniet."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Sal weer in Hopetown oornag."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Pragtigste dorpie in die Karoo, was aangenaam verras."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"The town is small with very limited places to eat."

Hopetown

Karee Guesthouse

"Quite rural."

Hopetown

Karoo Inn

"Good overnight destination."

Hopetown

The Palms Guesthouse

"Paaie is sleg en onooglike vullishoop by ingang van die dorp. Bedelaars pla."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!