Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hopetown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hopetown

Rated 3.3 out of 5 based on 189 reviews.

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Jy moet van die Karoo hou om van Hopetown te hou."

Hopetown

Die Neskas

"Ek het nie veel van die dorp gesien nie, maar die gedeelte waar ons gery het se pad was gesaai met slaggate."

Hopetown

Die Neskas

"Hopetown is perfek geleë tussen Johannesburg en Oudtshoorn om die lang tog in 2 te breek. Ons sal vir seker weer daar oorstop."

Hopetown

Die Neskas

"Teer strate in baie swak toestand."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Gaan nie veel in dorp aan nie."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Paaie en aanwysings kort aandag."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Geen aktiwiteite na ure en winkels maak baie vroeg toe."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Ook 'n baie mooi en pragtige klein dorpie in die Karoo."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Hopetown is werklik 'n oase na 'n lang pad deur 'n droë Karoo, met al die groen op die Oranjerivier."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Die dorp het goeie potensiaal, maar daar blyk nie 'n saamstaanaksie te wees om die dorp op die kaart te plaas nie - dorp is in meer as 1 opsig erg verwaarloos wat mens onseker laat oor jou neus by die deur uit te steek. Daar is ook nie aksies deur gastehuise om jou met 'spesiale vervoer' bakkies of bussies na besienswaardighede te vat nie - wat natuurlik op 'n warmsdag 'n swemplek kan insluit. Die wildsplase doen dit met groot sukses."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Baie outyds."

Hopetown

Die Neskas

"Hopetown is klein, maar raak jy aan die gesels met die plaaslike inwoners, dan raak die plekkie interessant."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Heerlike Karoo-ervaring."

Hopetown

Karee Guesthouse

"Goeie halfwegstasie."

Hopetown

Karoo Inn

"Daar is geskiedkundige besienswaardighede in die omgewing. Jammer dat die kruidenierswarewinkel reeds 18:00 toe was!"

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Net jammer so mooi dorpie gaan tot nuut"

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Ideale ruspunt vir langafstand motoriste."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"A bit of a rough frontier town but acceptable as a stop over for a night."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Vriendelike dorpie. Baie netjies en skoon."

Hopetown

Karoo Inn

"Strate gaan baie agteruit en mens kan sien munisipaliteit gee nie veel aandag nie."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Slaggate in dorpsstrate. Lekker wegneem eetplek."

Hopetown

Karee Guesthouse

"Kleindorpie gevoel en weg van die stad se gejaagdheid. Vriendelike en rustige mense."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Goeie ligging, halfpad tussen Gauteng en George of Knysna."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Tipiese, hedendaagse plattelanse dorpie met vuil strate vol slaggate en bedelaars voor winkels. Geen behoorlike restaurante nie. "

Hopetown

Karee Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met slegs een restaurant, maar die mense is baie vriendelik en ons het baie lekker by die Tafel 42 Restaurant geëet."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Heerlike Karoolamskotelette by Die Stalle Restaurant geëet."

Hopetown

Hopetown Accommodation

"Hopetown is very small, but a perfect halfway house between Jhb and Cape Town."

Hopetown

Hopetown Guesthouse

"Friendly town."

Hopetown

Frida's Gastehuis

"Baie Lekker eetplekke vir so 'n klein dorp. Kos is baie lekker."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!