Verified Reviews of Howick

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Howick

Rated 4.22 out of 5 based on 140 reviews.
Marina Venter V. - 17th June 2021
staying in Howick
Howick het, soos al hierdie land se plattelandse dorpe, in groot verval verval. Wil huil daaroor.
Christine J. - 29th May 2021
staying in Howick
Het net die waterval gaan besoek.
Debbie S. - 25th May 2021
staying in Howick
Nice place to stay to get away from a busy city.
Arno V. - 23rd May 2021
staying in Howick
Die plek het maar vergaan.
Patrick T. - 1st May 2021
staying in Howick
Only if you wished to enjoy the Midlands Meander.
Hanlie W. - 27th April 2021
staying in Howick
Uitstekende toerisme-bestemming.
Sonja T. - 27th April 2021
staying in Howick
Ligging is baie gerieflik.
Mariette S. - 14th April 2021
staying in Howick
Baie agteruit gegaan vandat ons laas daar was.
Albert B. - 14th April 2021
staying in Howick
Nice town.
Wayne J. - 9th April 2021
staying in Howick
Midlands Meander was as always very good.
Gary W. - 6th April 2021
staying in Howick
Beautiful town.
Elmarie V. - 31st March 2021
staying in Howick
Die Valle-area is slordig.
Hennie P. - 26th March 2021
staying in Howick
Bly asemrowend mooi omgewing met soveel om te sien en doen!
Herman E. - 22nd February 2021
staying in Howick
Soos enige munispaliteit,wanneer jy inkom is daar groot groot slaggate, om een roete te volg sal jy gereeld moet stop om uit vind of jy nog op die regte pad is, die waterfalgebied is 'n gemors, veral oor naweke.
Valerie C. - 11th February 2021
staying in Howick
Die Howick Falls was asemrowend.
Emri G. - 27th December 2020
staying in Howick
Van uiteet tot die adrenaliensoekers of natuur-liefhebbers, Howick bied alles
Anelie S. - 21st December 2020
staying in Howick
Gaan kyk gerus na die waterval. Baie mooi!
Bert T. - 20th December 2020
staying in Howick
Very quiet and peaceful.
Micaela S. - 14th December 2020
staying in Howick
A lot of tourist attractions. Howick falls and Nelson Mandela Museum.
Russell W. - 30th November 2020
staying in Howick
Howick is a good place to retire to.
Barney B. - 24th November 2020
staying in Howick
Ons geniet dit altyd in hierdie omgewing met al die besienswaardighede en Natalse gasvryheid!
Johan P. - 16th October 2020
staying in Howick
Looks like a good place to retire to.
Willie O. - 16th March 2020
staying in Howick
Die watervalbesoek was altyd een van my hoogtepunte wanneer ek in Kwazulu-Natal gekom het. Ek was teleurgesteld in die omgewing van die waterval. Dit was morsig en ietwat onveilig. Dis nie meer die romantiese park-omgewing wat dit vroeƫr was nie.
Apie V. - 26th February 2020
staying in Howick
Pragtige dorp met baie besienswaardighede en oulike winkels.
Toni C. - 11th February 2020
staying in Howick
Oulike dorpie en naby Pietermaritzburg.
Carolyn C. - 10th February 2020
staying in Howick
The only downside regarding the area, were the potholes on the Currys Post/Howick Road - by day one had to navigate carefully through sections, but at night they are potentially hazardous.
Christopher M. - 12th January 2020
staying in Howick
Relaxed and you have to go and explore all the nooks and crannies.
Bruce B. - 4th January 2020
staying in Howick
Great stop on the way to Sanlameer.
Janis T. - 18th December 2019
staying in Howick
I love Howick but, as all towns do, it is growing, still a lovely place to shop and drink coffee though. Friendly and down to earth. The kick-off town for the Midlands Meander.
Philisiwe M. - 25th November 2019
staying in Howick
They should have more shops or shopping mall around.
Laetitia K. - 29th October 2019
staying in Howick
Pragtige dorp, lieflike klimaat. Ideaal vir fietsryers!
Eleanor Marie D. - 25th October 2019
staying in Howick
Ons was nie toeriste nie, maar vir ons op die platteland is die mediese dokters en hospitale van groot belang. Alles was baie professioneel.
Robert J. - 21st October 2019
staying in Howick
Baie mooi en rustige dorp.
Ravind S. - 19th October 2019
staying in Howick
Lots of eateries. A short drive to places of interest. I loved my stay here.
Siobhan S. - 7th October 2019
staying in Howick
Howick is lovely and close to many wonderful sights and interesting places for visitors. Loved exploring the midlands area.
Rune V. - 10th September 2019
staying in Howick
Howick se munisipaliteit kan vir seker iets doen omtrent die besoedeling van die waterval - die daaglikse wassery van wasgoed bo by die waterval is regtig 'n seer oog en hartseer om te sien. Die waterval se besigtiging is alles behalwe iets om aan te beveel, want die parkeerarea is vuil en bitter gevaarlik. Jy voel geensins lus om jou motor alleen daar te laat nie. Om dan uiteindelik die moed bymekaar te maak en wel af te stap om die waterval te gaan sien is voorwaar 'n teleurstelling as jy sien hoe honderde hulle wasgoed moet seeppoeier in die stroom water was en oral op die rotse uitpak. Howick het ontsaglik baie potensiaal om dubbel soveel toeriste te lok, maar dan moet hierdie tipe goed uitsorteer word. Die res van die dorpie is eintlik mooi skoon in vergelyking met baie ander dorpe in KZN, so baie geluk daarmee.
Lenny P. - 28th July 2019
staying in Howick
Great place to be.
Daniel C. - 8th July 2019
staying in Howick
Mooi dorp in pragtige omgewing wat baie bied vir toeriste.
Ilse O. - 3rd July 2019
staying in Howick
Baie verwaarloos.
Antoinette K. - 12th June 2019
staying in Howick
Pragtige plek met baie dinge om te sien.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]