Verified Reviews of Howick

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Howick

Rated 4.27 out of 5 based on 134 reviews.
Ursula M. - 16th November 2015
staying in Howick
Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek.
Gerhard N. - 5th November 2015
staying in Howick
Howick is geleë in 'n wonderlike area van verskeie toerisme bestemmings.
Tonya K. - 25th September 2015
staying in Howick
Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis.
Stephen T. - 14th August 2015
staying in Howick
I think Howick has a lot to offer Midlands tourists and those visiting family in the retirement villages.
Marie Kotze K. - 14th August 2015
staying in Howick
Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was.
Judi L. - 12th August 2015
staying in Howick
Asemrowend.
Alta H. - 4th August 2015
staying in Howick
Pragtige plekkie, deel van die Midlands Meander.
Antonn P. - 7th May 2015
staying in Howick
Vir ons het dit meer oor die Midlands Miander gegaan en nie Howick per se nie.
Lidia V. - 16th March 2015
staying in Howick
Baie genotvolle tyd in Howick en 'n interessante dorpie.
Luisa V. - 12th February 2015
staying in Howick
Dit was interessant om die watervalle te besoek. Daar is heelwat stalletjies van entrepreneurs in die plaaslike gemeenskap. Die Midmarmyl (waarvoor ons gegaan het) is baie goed georganiseer. Was veral beïndruk met die gemaklike verkeervloei in en rondom die dam
J. Roy B. - 20th January 2015
staying in Howick
Tans word die area misbruik! By die Falls het ek nie veilig gevoel nie.
Jolanda A. - 12th January 2015
staying in Howick
Baie mooi omgewing om te besoek.
Rina A. - 6th January 2015
staying in Howick
Lekker winkels om rond te loop. Pragtige natuurskoon.
Estelle P. - 4th January 2015
staying in Howick
Pragtige dorpie met die mooiste uitsig, sal ook graag daar wou gaan aftree.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com