Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Jeffreys Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.

Jeffreys Bay

La Caribe 55

"Mal oor die hele vibe van die plek. Skoon see en strande en heerlike eetplekke met 'n groot verskeidenheid van kosse. Alles wat mens mag nodig hê, is daar beskikbaar."

Jeffreys Bay

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp. Wat baie oplettend was, is die vriendelike mense wat daar woon en werk."

Jeffreys Bay

The Canals 3

"Loved the area, clean beaches."

Jeffreys Bay

Paradiso Paradise Beach

"Great experience, beautiful beaches and people."

Jeffreys Bay

Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar

"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Die onmiddellike behoefte aan instandhouding van paaie behoort tans prioriteit te geniet. Loadshedding-tydperke van 4½ ure op 'n keer tot maksimum 11½ ure per dag pootjie die toerisme-bedryf."

Jeffreys Bay

The Shell House

"Baie lekker weer. Vriendelike mense. Skoon dorp. Sal definitief Jeffreysbaai vir enige een aanbeveel."

Jeffreys Bay

Chez Pierre

"Baie lekker, skoon en mooi om vakansie te hou. Mense van die omgewing vriendelik en behulpsaam. Heerlik uitgerus."

Jeffreys Bay

Abaco

"Altyd lekker"

Jeffreys Bay

Claptons Beach 2

"Lots of activities to do, no need to leave if you are on a long stay."

Jeffreys Bay

Main Beach Penthouse

"Baie lekker en veilige swemstrand. Restaurante binne loopafstand met heerlike verskeidenheid geregte. Het laat in die aande nog rondgestap en nooit onveilig gevoel nie. Polisie ry gereeld in die omgewing."

Jeffreys Bay

La Caribe 60

"Great facilities"

Jeffreys Bay

Family Villa on Waters Edge

"Love the town very much - neat and very clean."

Jeffreys Bay

Tulip 14

"Hierdie is 'n baie lekker en rustige vakansiedorp, wat met tye besig raak meestal op die gebied rondom die hoofstrand en middedorp. Verkeer in Da Gama-weg kan met tye frustrerend raak, maar daar was meestal verkeersbeamptes beskikbaar om die vloei te vergemaklik. Sal definitief weer J-Bay besoek!"

Jeffreys Bay

6 Kingston Place

"Pragtige vakansieplek."

Jeffreys Bay

14 @ Blue Horizon

"Fantastiese, pragtige en skoon vakansiedorp. Ons is definitief in Desember 2023 terug."

Jeffreys Bay

Améri Place

"Baie besig oor seisoentyd, maar ek was al in die res van die jaar ook daar en dit is beslis 'n plek waar mens kan rustig raak. Ameri Place is weg van al die gedruis en mense oor seisoentyd, so dit is die ideale plek om by te bly."

Jeffreys Bay

The View

"Oulike dorpie."

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"We felt safe walking around, we never worried about our safety."

Jeffreys Bay

Marina Sands Seaview

"Besienswaardighede is te min."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Chichi's Beach Accommodation

"Baie mooi, en sal weer daar vakansie hou."

Jeffreys Bay

Diaz Views

"Heerlike vakansiebestemming met so baie om te doen. Wonderlike vuurwerk vertoning gesien reg voor woonstel. Swemstrand voor woonstel. Kan na baie plekkies loop en het altyd veilig gevoel."

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"Met all our needs."

Jeffreys Bay

Sunbird House

"Lovely holiday destination. We will definitely go back again."

Jeffreys Bay

Neptune's Terrace 69

"Dit was my vakansieplek as kind en sal altyd my go to place wees. Jeffreysbaai bly die plek met die mooiste strande."

Jeffreys Bay

Bay Cove Inn

"It's awesome. We went to dinner at Ninos, the most amazing restaurant."

Jeffreys Bay

Awesome Adventures Jeffreys Bay

"Our first time visit, but great for young people."

Jeffreys Bay

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Jeffreysbaai is veilig, skoon, kindervermaak oral en het heerlike kos. Regtig my verwagtinge oortref."

Jeffreys Bay

Paradise @ 1

"Swimming beachfront, fishing is good and lots of things to do in and around J-Bay."

Jeffreys Bay

Views @ Dolphin Bay

"Baie skoon dorp met vriendelike mense."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!