Verified Reviews of Lady Grey

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lady Grey

Rated 4.19 out of 5 based on 84 reviews.
Claire H. - 29th October 2021
staying in Lady Grey
A small pretty town in the mountains, a great stop on a journey. Pretty with neat houses and a well-stocked grocery store with all you need. The road out to Ficksburg has severe potholes, but going into Lady Grey is fine.
Barend S. - 2nd October 2021
staying in Lady Grey
Geen inligtingsentrums was oop. Gesukkel om enigiets uit te vind oor Lady Grey. Lyk vir my as jy Oos-Kaap toe wil kom moet jy ’n goeie studie maak van elke dorp se besienswaardighede op die internet. Ons het die Ben 10 gery, dis 4x4-roetes. Dis nie toeristevriendelik nie.
Joha D. - 15th August 2021
staying in Lady Grey
Pragtig!
Dirk N. - 29th June 2021
staying in Lady Grey
Vat 'n paar dae, ry die passe en ondersteun die plaaslike besighede - lekker uiteetplekke.
Cindy B. - 14th May 2021
staying in Lady Grey
Dis is regtig 'n baie klein dorpie met net die nodigste. Ek sal voorstel dat jy alle kruideniersware in Aliwal Noord koop.
Philip T. - 17th April 2021
staying in Lady Grey
Voldoen aan al ons verwagtinge.
Marjorie V. - 12th April 2021
staying in Lady Grey
Niks veel om daar te doen nie.
Marisca V. - 7th April 2021
staying in Lady Grey
Die berge is absoluut asemrowend. As jy soek na rustigheid,vars lug en natuur, dan is dit die plekkie vir jou.
Helena S. - 9th March 2021
staying in Lady Grey
Interessante dorpie. Ons het die baie mooi Joubertpas gery.
Ursula M. - 1st February 2021
staying in Lady Grey
The townspeople where super friendly. What an amazing little town. Made us feel like we were one of them.
Vivien D. - 25th January 2021
staying in Lady Grey
We only had one night there in a torrential rain storm. But it seems a very pretty town with lots of historical interest.
Marthinus S. - 23rd January 2021
staying in Lady Grey
Historiese besienswaardighede. Moontlikhede vir 4x4- en veldfiets-entoesiaste.
Jacobus K. - 11th January 2021
staying in Lady Grey
Lady Grey het baie potensiaal.
Francois L. - 8th January 2021
staying in Lady Grey
Dis een van daai plekke wat die Engelse noem a hidden gem. Sal dit aanbeveel, gaan ry die gravel passes, swem in die dorpsdam en gaan stap na die kransaasvoëls toe. Jy sal nie spyt wees nie.
Colleen M. - 3rd January 2021
staying in Lady Grey
Impressive mountains. Did not drive through the town as our accommodation was short of the town.
Marlene D. - 30th December 2020
staying in Lady Grey
Ons het op 'n Sondag deurgery, so daar was geen plekke laatmiddag oop om iets te ete te kry nie. Baie min om te sien in Lady Grey.
Marius S. - 23rd December 2020
staying in Lady Grey
Mooi dorpie.
Hettie B. - 21st December 2020
staying in Lady Grey
Pragtige omgewing en vir seker die moeite werd om te besoek.
Andre H. - 20th December 2020
staying in Lady Grey
Nice small town in the middle of the mountains.
Rienie D. - 7th December 2020
staying in Lady Grey
Lekker gekuier daar en toeriste kan dit gerus besoek.
Marietjie H. - 1st December 2020
staying in Lady Grey
Die dorpie het die potensiaal om die Oos Kaap se Clarens te word. Baie geboue is egter verwaarloos en daar is nie netjiese skoon winkels om by inkopies te doen nie. Die natuur is prentjie mooi.
Erik P. - 5th November 2020
staying in Lady Grey
Van die min tyd wat ons in die dorp self spandeer het kon ons sien dat dorp baie netjies en skoon is.
Piet D. - 30th October 2020
staying in Lady Grey
Daar is heelwat om te ervaar in en om Lady Grey, soos die Joubertspas, die Lammergeier-reservaat en die Oranje-/Vistonnel-uitlaat in die omgewing.
Carina M. - 21st October 2020
staying in Lady Grey
Min toeriste.
Ruth P. - 15th October 2020
staying in Lady Grey
Pretty little town far from the main route.
Leon V. - 9th October 2020
staying in Lady Grey
Baie mooi deel van ons land.
Yolandi S. - 5th October 2020
staying in Lady Grey
Die area is prentjiemooi.
William S. - 3rd April 2020
staying in Lady Grey
Natuurskoon en die mooiste natuurtonele. Ons het Joubertspas gery en dit is asemrowend mooi gewees. Lady Grey is ook 'n mooi dorpie en die kerk in Kerkstraat is die mooiste handewerk.
Riaan D. - 8th March 2020
staying in Lady Grey
Behalwe van die passe is daar nie veel om te doen nie.
Burt C. - 4th March 2020
staying in Lady Grey
Wonderlike plekkie. Sou graag langer wou bly.
. - 18th January 2020
staying in Lady Grey
Die dorp het agteruit gegaan. Slegte pad van Aliwal-Noord af.
. - 6th January 2020
staying in Lady Grey
Pragtige omgewing en die moeite werd om te besoek.
. - 1st January 2020
staying in Lady Grey
Baie mooi geleë dorpie. Pad in is spesiaal met antieke bome wat 'n baie mooi laning maak. Die winkel Food Zone het vars en mooi groente en vrugte. Die pad oor Jacobs pas is pragtig.
. - 30th October 2019
staying in Lady Grey
Joubertpas beslis die moeite werd om te ry.
. - 25th September 2019
staying in Lady Grey
Ons het 4x4 roetes in die omgewing kom ry. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.
. - 9th September 2019
staying in Lady Grey
Baie mooi omgewing met vele "off road" en 4x4-roetes.
. - 13th August 2019
staying in Lady Grey
Moeilike vraag om te beantwoord. Ek sal nie oorweeg om in die dorp oor te slaap nie. Baie bedelaars wat op jou toesak as jy by 'n winkeltjie stop. Die dorpie self het geen aantrekkingskrag nie - die omgewing wel as stilte, afgesonderdheid, natuurskoon jou ding is.
. - 29th July 2019
staying in Lady Grey
Pragtige omgewing met baie mooi plekke om te besoek.
. - 16th June 2019
staying in Lady Grey
Pragtig, mooi en skoon dorp!
. - 11th May 2019
staying in Lady Grey
An attractive village in a beautiful mountain setting.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]