Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate
Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.
"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Manaba is 'n pragtige en skoon strand. Sal dit vir toeristebestemming aanbeveel."
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
"Strand nie meer so skoon nie. Daar word baie plastiek en bottels uitgespoel. Sal voorstel dat stadsraad mense in diens neem om strand daagliks skoon te hou. "
"Lekkerste rustige strand. Mooiste rotse. Alles wat jy soek is binne loopafstand. Great plek."
"Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte."
"Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik."
"Oor naweek was daar baie mense langs strand wat baie morsig was. Gereg moet strenger wees met drank gebruik om strand. Meer publieke geriewe word benodig."
"After all these years we still experience the holiday feeling only Margate can offers."
"Lawrence rock is regtig 'n lekker area met die see se branders op jou voorstoep, visvang en pier 'n klipgooi weg."