Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.

Margate

Santorini 207A

"Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts"

Margate

Balooga Unit C

"You can never get enough of Margate."

Manaba Beach, Margate

Libra Holiday Flats Unit 2

"Love Manaba, beautiful beaches."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 4

"Goed geleë en privaat."

Margate

XXXXXX Delete

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Naby die strand, pragtige view, polisie ry baie patrollies daar. Sal weer Margate toe kom. "

Lawrence Rocks, Margate

Margate Beach Accommodation

"Baie veilige kompleks en netjies."

Manaba Beach, Margate

Shad Bay Apartments

"Baie lekker area, rustig en naby baie winkels en restaurante."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 10

"Die vakansie daar was baie lekker, maar dit is 'n plek wat ons waarskynlik net buite seisoen sal besoek."

Manaba Beach, Margate

Dumela Flat 4

"Baie lekker. Dis uit die dorp uit maar tog ook naby. Die strand is baie mooi skoon."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 3

"Baie lekker familieplek."

Manaba Beach, Margate

Aquarius Beach House - On The Beach

"Vir 'n persoon wat sukkel om te loop, is dit baie moeilik om op die strand te kom, maar verder is dit 'n lekker strand."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 1

"Ons het ons vakansie in Manaba geniet."

Margate

Anguna Holiday Flats

"Dit sal lekker wees as Margate se swembad reg was om in te swem. Margate se akwarium was ook buite werking. Om Margate 'n beter toeristebestemming te maak, stel ek voor hulle kyk daarna. Ons wil in die water speel, vissies sien ens. Hulle moet die plek weer 'n bietjie opkikker."

Margate

Beach Lodge 15

"Beplan vooraf wat jy gaan doen as dit reën. Nie veel in Margate self nie."

St Michael's-on-Sea, Margate

Saints Cottage

"Dit is jammer dat strand nie altyd rustig is nie as gevolg van die doef-doef musiek. "

Margate

Surf Bay Sands no. 65

"Dit was baie lekker. Uvongo se strand was veral lekker met die klein kindertjies, omdat dit 'n snoepie, swembad en aktiwiteite het."

Margate

Down Under

"Baie lekker vakansiedorp. Alles lekker naby geleë!"

Manaba Beach, Margate

Playa Del Mar 12

"Veiligheid is 'n probleem,"

St Michael's-on-Sea, Margate

Falling Waters Guest Lodge

"Die verkeer oor Desember is rof."

St Michael's-on-Sea, Margate

Falling Waters Guest Lodge

"Kort heelwat meer eetplekke en vermaak."

Manaba Beach, Margate

Villa Magrilou 4

"Ons kan enige persoon aanbeveel om daar te gaan vakansie hou. Alle winkelsentrums is binne bereik. "

Margate

Margate B&B

"Ons geniet dit om Margate te besoek."

Margate

Estlean 1

"Margate is a beautiful place to visit, however, it seems like crime is increasing in the area."

Manaba Beach, Margate

C-Front 4

" Lieflike strand en getypoel."

Margate

Golden Sands Number 4

"Heerlike familievakansie."

Lawrence Rocks, Margate

Aloha House

"Die veiligheid in Lawrence Rock is kommerwekkend. Daar was talle inbrake terwyl ons daar was en ons sal nie weer oorweeg om daarheen te gaan nie."

Margate

ZBalooga Unit B

"Dit was glad nie so besig gedurende die Kersseisoen soos wat 'n mens verwag het nie."

Margate

Bondi Beach Unit C

"Peak season is too hectic around the area. The beaches are overfull and the roads are extremely busy."

Manaba Beach, Margate

Ithaca Studio Apartments

"Very clean beach and toilets. Shops are within walking distance from chalets. Great place."

Page
Page 46 - Showing 1351 to 1380
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!