Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.

Margate

The Homestead Margate

"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 4

"Wil voorkom of daar baie inbrake is."

Margate

10 Dajana

"Was al 'n hele paar keer in Margate. Geen probleme."

Manaba Beach, Margate

C-Front 4

"Baie lekker vakansie gehou. Ligging baie goed. "

Margate

The Homestead Margate

"Good, clean and safe town."

St Michael's-on-Sea, Margate

Boetieshoek

"Strand was 'n bietjie vuil, maar tog mooi."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 4

"Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand."

Margate

687 on Dunkirk

"Lekker buite vakansie tyd."

Manaba Beach, Margate

C-Front 4

"Ons gaan altyd Manaba toe dit is 'n baie lekker strand en naby Margate."

Margate

Arabella No. 5

"Margate is nice to visit in January."

Margate

Margate Granada 104

"Very good, will recommend to others."

Margate

Serena 3

"Mens word vertrap deur die vakansiegangers. Kry nie parkering nie."

Margate

The Homestead Margate

"Margate het redelik baie agteruit gegaan die laaste paar jaar. Wat dit wel (volgens my) red is die beter, stiller en skoner strande rondom, soos Ramsgate en Marina Beach."

Margate

Boulevard 1

"Baie besig gedurende Desember en nie veel om te doen wanneer dit reën nie!"

Margate

AJ's Guesthouse

"Lekker vakansieplek!"

Margate

40 Chesapeak Bay

"Margate is very busy but has plenty of things to see, do and enjoy."

Margate

10 Dajana

"Margate is crowded over the festive season. However, service over this time is incredible, such as staff in the local restaurants are well trained and the quality of food was fantastic."

Manaba Beach, Margate

Sonnestrale House

"Goeie visvang area, naby al die groot strande en vermaak en by die winkels."

Margate

Dieu del-amor Guest House

"Die hoofstraat is baie beknop met min of geen parkeerplek. Daar is amper niks om te doen wanneer dit reën nie."

Margate

Albatros Guest House

"Margate se eetplekke is goed geleë en lewer goeie waarde vir geld. Veiligheid is goed en strand was skoon daagliks. Baie besienswaardighede. Sal definitief Margate weer besoek."

Manaba Beach, Margate

Arista 1

"Manaba is een van ons gewildste bestemmings vir vakansie."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista no 3

"Nie baie besienswaardighede nie, maar 'n baie rustig plek, vriendelike mense. 'n Heerlike plek om te rus, maar ook genoeg afleiding omdat dit naby groot strande is. Sal enige tyd weer soontoe gaan."

Margate

Serena 3

"I would rate Margate as the place to be especially with 5 teenagers!!!"

Margate

Patron House

"Het nie veilig genoeg gevoel om my tieners in die aand te laat uitgaan nie."

Manaba Beach, Margate

Chamonix 3

"Manaba is 'n oulike plek."

Margate

Boardwalk 207

"Baie lekker."

Margate

Beachrock 22

"Ons het nou Umhlanga vir Margate geruil, alles is binne loopafstand as jy iets nodig het!"

Margate

Malibu 8

"Great area. Close to many amenities, restaurants, and even a few close by malls."

Page
Page 51 - Showing 1501 to 1530
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!