Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.

Marloth Park

Into Africa Cottage

"Alles wat mens nodig het, is beskikbaar met vele diere om te sien."

Marloth Park

Siyaya

"Dit is 'n heerlike oord met baie wild wat vry rondloop. Naby aan Krugerwildtuin vir 'n dagbesoek. Ook naby genoeg aan Komatie Poort indien jy 'n draai in die dorp wil maak."

Marloth Park

Evert-Rust

"Love the place and the pleasure of seeing roaming animals."

Marloth Park

Absolute Safari Guest Lodge

"Sal Marlothpark aanbeveel vir enige persoon wat uit die stad wil kom."

Marloth Park

Lions Roar

"Lekker plek met baie diere."

Marloth Park

Eden @ Marloth

"Dit is skoon, hulle moet so bietjie werk aan die grondpad maar verder is dit 'n baie lekker plek."

Marloth Park

Aloe's Rest Camp

"Ons het Marlothpark positief ervaar en sal graag weer besoek."

Marloth Park

Lion Tree Bush Lodge

"'n Plek wat sy stempel op jou laat en dit moeilik maak om weg te gaan."

Marloth Park

Doringpoort: Delagoadoring

"Fantastiese atmosfeer en heerlik gekuier. Die bos en alles in Marlothpark het sommer onder mens se vel ingekruip. Kan nie wag vir die volgende besoek nie."

Marloth Park

The Three Rondavels

"Dit is 'n lekker asemskep-area. "

Marloth Park

Eden @ Marloth

"Baie positiewe ervaring vir mense wat van die natuur hou. Sal nie weer in die Kruger gaan bly nie. Ons het selfs vanaf two trees uitkyk 'n "lion killl" gesien. Wat 'n ervaring. In die Wildtuin sou ek reeds by die kamp moes wees. Hier net oor die rivier gekyk."

Marloth Park

The Promised Land

"Marloth Park is die perfekte plek om te rus en saam geliefdes te spandeer. Baie diere en 'n pragtige omgewing."

Marloth Park

Fish Eagles Cry

"Always fantastic. Great experience, excellent place to get away."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Fantastiese dorp."

Marloth Park

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Die park self kort aandag en die paaie is op plekke regtig nie toeganklik nie. Ook konstruksie aan huise in die area raak steurend met tye. Die huis het dit wel die moeite werd gemaak."

Marloth Park

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Marloth verbaas ons telke male met die vriendelike mense en rustige afskakel-atmosfeer."

Marloth Park

Self-Catering Cottage

"Die grondpaaie kort aandag. Die winkels het alles wat mens nodig het, heerlike en groot verskeidenheid roomyse wat baie bekostigbaar is."

Marloth Park

Bosplasie

"A lovely alternative to staying in The Kruger Park."

Marloth Park

Guinea Fowl Cabanas

"Marlothpark is die plek om te wees as jy wil wegbreek van die stad. Dit is regtig nie nodig om die Krugerwildtuin te besoek nie omdat daar soveel diere op jou stoep is in Marlothpark."

Marloth Park

The Three Rondavels

"Dis 'n bosveldparadys en ons is lief daarvoor om elke jaar daar te gaan kuier saam met die familie."

Marloth Park

McGregor Blue

"Great, sal beslis weer gaan."

Marloth Park

Kruger Kurper Villas

"Baie rustig gewees. In die natuur met diere op jou voorstoep."

Marloth Park

African Sky

"Heerlike plek vir boswegbreek. Is net bietjie oorvol tydens vakansies, maar is verder 'n goeie wegbreek en redelik diere wat gesien kan word."

Marloth Park

Lalapanzi

"Om vir die eerste keer in 15 jaar weer in Marlothpark te wees was 'n groot verrassing! Baie ontwikkel en baie besig!"

Marloth Park

2745 on Civet

"Pragtig. Die diere is 'n belewenis. Regtig die moeite werd om daar te gaan uitspan."

Marloth Park

Huis Maroela

"Dis beslis ons nuwe vakansieplek."

Marloth Park

Marula View

"Hartsplek!"

Marloth Park

Marloth Park Hippo House

"We really enjoyed our time at Marloth."

Marloth Park

African Vibes

"Dis 'n rustige plek waar mens lekke kan rus."

Marloth Park

Phumangeni Marloth Park

"Dis 'n lekker vakansiedorp, petrolstasie en supermark is naby. Vir kinders is daar ook 'n waterpark. Ek sou aanraai dat jou motorkar hoog moet wees, sodat jy al die paadjies langs die rivier kan ry vir diere kyk."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!