Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.

Mossel Bay

Favour Farm Cottages

"Die plek het baie vriendelike mense. Ons het baie welkom gevoel orals waar ons gekom het. "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Mosselbaai Diaz Sea Cottage

"Langeberg winkelsentrum is baie naby - met alle winkels waaraan jy kan dink."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"Heerlike vakansiebestemming."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Altyd lekker daar."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Pragtige uitsig vanuit die trein."

Pinnacle Point, Mossel Bay

Pinnacle Point Lodge 37

"If you're a fan of golfing, spending a bit of money at the casino, eating some of the best burgers any golf clubhouse has to offer or just enjoy impressive landscapes where the lush green grass and wildlife meanders into the vast ocean, this is definitely the place to be. The staff are extremely friendly and helpful. Give it a try, even if none of the aforementioned particularly tickles your fancy. I can assure you, in time, Pinnacle Point will make you fall in love with its beauty and grace. "

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

@ Mario's

"Dis pragtig en baie veilig en rustig daar!"

Mossel Bay

Villa Chanté

"Ek geniet altyd Mosselbaai!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Strand Ocean 11-23

"Baie gerieflik naby als, maar veral lekker rustig, net wat mens nodig het om af te skakel en te rus."

Mossel Bay

Melkhoutkloof Guest House

"Very picturesque bay with lots of interesting places of interest to visit."

Mossel Bay

Lavender House

"Fast developing coastal town with lots of potential and activities for everyone young and old. Very safe for late night strolls. "

Mossel Bay

Blue Whale Lodge

"Een van beste vakansiebestemmings in Suid Afrika: lieflike weer, mense, ens."

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Flat at Sea Self-catering

"Baie stil en rustige atmosfeer. Dalk nie heeltemal geskik vir jongmense wat nader aan die gewoel en werkskaf van die dorp en besienswaardighede wil wees nie."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Sal enige tyd hierheen kom."

Mossel Bay

Helsewinde

"Baie mal oor Santosstrand en om seekos te eet by die punt met die heerlike seereuk in jou neus."

Mossel Bay

The Green Door Guest House

"Nice seaside town."

Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan."

Mossel Bay

Beleef Mosselbaai

"Mosselbaai is ons gunstelingdorp. Ons probeer elke paar maande vir 'n paar dae daar tuisgaan."

Mossel Bay

Jani

"Ons het lekker gekuier en 'n paar keer lekker uitgeëet. Hier is uitstekende eetplekke. Ons het ook die waterglybane besoek in Hartenbos. Mosselbaai is ook goed geleë vir 'n vinnige wegglip na George- en Knysna-omgewing. Ons was redelik buite seisoen, so die verkeer was nie te erg nie."

Mossel Bay

Blue Whale Lodge

"Ons is van Bela-Bela en, glo my, Mosselbaai is "WOW". Dis baie skoon en definitief veilig om in rond te beweeg."

Mossel Bay

Meeu-en-Son

"Mosselbaai is fantasties en sal enige tyd terugkom. "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Nadia

"Mosselbaai was nog altyd een van my gunstelingplekke. Sal beslis weer wil gaan"

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Golf Inn B&B

"Goed. Dorp was netjies en skoon. Daar was genoeg besighede en eetplekke."

Mossel Bay

"Lekkerste seekos."

Mossel Bay

Meeu-en-Son

"'n Stukkie paradys."

Page
Page 94 - Showing 2791 to 2820
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!