Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.
"Mosselbaai as deel van die tuinroete is in die mooiste deel van ons land gelee en die mense hier gaan uit hulle pad om te help, is uiters vriendelik."
"Asemrowend, fantasties, so baie dinge om te doen. Gaan Mosselbaai definitief weer besoek."
"Daar is heerlike staproetes en jy kan lekker op die strand gaan lê. Die kasino is basies loopafstand as dit jou ding is, die swembad is naby, die uitsig is stunning, die personeel is vriendelik, wat meer kan ek se :)"
"Mooi area, maar nie veel om te doen in die nabye omgewing nie. Behalwe vir die see is daar nie veel ander buitemuurse aktiwiteite nie. "
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Brians B&B"A little piece of paradise on the coast. Beautiful beach (next to the yacht club) with water not too cold to enjoy swimming in. Plenty to see and do. The town has good facilities e.g. banks, shops, pharmacies, restaurants, pubs, etc."
"Ek hou baie van Mosselbaai. Die eetplekke by die punt (twee van hulle) is baie goed. Ek het by die "Carvery" langs die hotel geëet. Verskriklik lekker kos. Verlede jaar het ek die Oyster Catcher Trail gedoen en vier dae by die Blue Whale Lodge gekuier."
"Mosselbaai is 'n rustige, skoon en veilige dorp. Ek kon rondstap sonder om gepla te word. Vriendelike mense en goeie diens oral in dorp ontvang. Gratis WiFi op die strand by Delfino's was 'n verrassing. "
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Flat at Sea Self-catering"Perfekte blyplek in Mosselbaai! Naby aan als, veilig, mooi en netjies!"
"Baie lekker eetplekkies so al langs die strand. Die Kaai 4 se Mosselpot is die beste ooit! Veilig en Afrikaans vier hoogty hier! "
"I visit Mossel Bay every year same time and its always a pleasant experience, only this year parking was a bit of a problem in the Hartenbos area. "
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
@ Mario's"Would request golf games for guests staying at the golf course."
"I would like to mention that we arrived late Friday evening and the security wasn't sure what we needed to do to getting us to the lodge. I went to the hotel reception and they then assisted us promptly. May be it would not be a bad idea for the security at the gate to be advised what to do with lodge visitors who arrive outside of the office hours of the Pinnacle Point office."