Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Natal Midlands

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Natal Midlands

Rated 4.4 out of 5 based on 954 reviews.

Pietermaritzburg North, Natal Midlands

Tracey's B&B

"Love Hilton. Stunning restaurants, beautiful."

Highmoor, Natal Midlands

Kamberg Valley Hideaway

"Pragtig en lekker om te besoek. "

Howick, Natal Midlands

Giverny Cottages

"Howick se munisipaliteit kan vir seker iets doen omtrent die besoedeling van die waterval - die daaglikse wassery van wasgoed bo by die waterval is regtig 'n seer oog en hartseer om te sien. Die waterval se besigtiging is alles behalwe iets om aan te beveel, want die parkeerarea is vuil en bitter gevaarlik. Jy voel geensins lus om jou motor alleen daar te laat nie. Om dan uiteindelik die moed bymekaar te maak en wel af te stap om die waterval te gaan sien is voorwaar 'n teleurstelling as jy sien hoe honderde hulle wasgoed moet seeppoeier in die stroom water was en oral op die rotse uitpak. Howick het ontsaglik baie potensiaal om dubbel soveel toeriste te lok, maar dan moet hierdie tipe goed uitsorteer word. Die res van die dorpie is eintlik mooi skoon in vergelyking met baie ander dorpe in KZN, so baie geluk daarmee."

Balgowan, Natal Midlands

Beacon Vlei Guest Farm

"Die dorp is ongelooflik mooi. As ek aan Balgowan en die omliggende area dink, dan dink ek nie aan Natal nie, ek dink aan die Kaap. Ek was stomgeslaan oor die area en die klein plekkies rondom Balgowan."

Rosetta, Natal Midlands

Glen Ormond Guest House

"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."

Rosetta, Natal Midlands

Forty Winks

"Did not explore Rosetta much but seems like a beautiful little town."

Scottsville, Natal Midlands

79 On Ridge Bed & Breakfast

"Area is ongelukkig bietjie verwaarloos."

Howick, Natal Midlands

Home from Home

"Mooi dorp in pragtige omgewing wat baie bied vir toeriste."

Rosetta, Natal Midlands

Springvale Farm Cottages

"Lovely friendly town with lots of hidden gems! "

Pietermaritzburg North, Natal Midlands

Villa Santaurio Guest House

"Hilton area has a mysterious and country-side atmosphere, yet near everything you have in the city. "

Hilton, Natal Midlands

The Barn

"Charming upmarket village feel, can get cold in winter."

Pietermaritzburg North, Natal Midlands

The Hidden Inn

"We were in Pietermaritzburg for the IPT U18 hockey tournament. Besides the hockey, there were not many attractions to enjoy."

Nottingham Road, Natal Midlands

Loxley House & Conference Centre

"Vermy die bestemming. Daar moet beter plekke wees om oor te bly."

Pietermaritzburg North, Natal Midlands

25 on Q

"Ek dink die bosgedeelte naby Qunatock drive is absoluut fantasties dit gee so 'n rustige gevoel en die Hayfield mall is so naby en gerieflik."

Highmoor, Natal Midlands

Mountain View Ranch

"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."

Howick, Natal Midlands

Home from Home

"Pragtige plek met baie dinge om te sien."

Wembley, Natal Midlands

7 On Oakleigh

"Wembley is in my oë een van die luukste buurte in Pietermaritzburg."

Natal Midlands

Lions River Country Cottages

"Ons geniet die Midlands se natuurskoon en allerhande snuffelwinkels baie!"

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!