Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 954 reviews.
"Peaceful - far from the madding crowd - surrounded by rolling hills and fields of yellow flowers!"
Nottingham Road, Natal Midlands
Amanzi Country Manor"Sal graag weer wil terugkeer na die area. Baie om nog te sien. Nelson Mandela Capture site is 'n moet sien. "
"Pragtig en klein, maar Nothingham Road is ook naby vir nog meer om te sien en te doen. "
Midlands Meander, Natal Midlands
Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1"Pragtige area met baie om te doen."
"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"
Midlands Meander, Natal Midlands
Gum Tree Glen"Voorwaar 'n pragtige omgewing met baie interessante besienswaardighede, winkeltjies en pragtige natuur."
"Goeie plek om oor te slaap vir 'n paar dae en van daar dag uitstappies te doen."
"Hierdie omgewing is 'n stukkie van die hemel. Jy sal altyd verfris van 'n vakansie hierso terugkeer."
"Die Midlands Meander-roete is 'n moet en die omgewing 'n ongelooflike ervaring!"
"Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it."
"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"