Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Estelle Ackermann A. - 3rd October 2018
staying in Calvinia, Northern Cape
Interessante dorp! Museum is definitief die besoek werd.
Lynette B. - 2nd October 2018
staying in Springbok, Northern Cape
'n Pragtige dorpie.
Harry S. - 1st October 2018
staying in Kakamas, Northern Cape
Nie veel te doen op Kakemas nie, maar die Augrabies waterval was wonderlik.
Anne P. - 1st October 2018
staying in Britstown, Northern Cape
Niks gaan aan in die dorp maar as 'n halfpad oornagstop tussen Johannesburg en Kaapstad is dit ideaal.
Arista B. - 1st October 2018
staying in Kathu, Northern Cape
Ons was aangenaam verras deur Kathu. Dit is 'n vooruitstrewende dorp met netjiese strate and winkels - selfs 'n winkelsentrum of twee. Daar is ook 'n paar goeie restaurante en koffiewinkels.
Arista B. - 1st October 2018
staying in Calvinia, Northern Cape
Ons is geraak deur die effek van die droogte op die dorp. Andersins is dit 'n aangename dorp met interessante historiese geboue.
Sophia F. - 1st October 2018
staying in Nieuwoudtville, Northern Cape
Sou langer wou bly om meer van geskiedenis, ens. te leer. Meer blomme te sien. Meer plekke te besoek. Tyd was beperk.
Anita V. - 1st October 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Lezaan O. - 1st October 2018
staying in Kuruman, Northern Cape
Interessant. Maar dorp is vuil.
Yolandé C. - 1st October 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
'n Goeie dorp om halfpad tussen Johannesburg en Port Elizabeth te stop. Die winkeltjie, Gossip, in die hoofstraat, het ook baie oulike goed om te koop.
Yolanda R. - 1st October 2018
staying in Upington, Northern Cape
Die dorp is vir my baie skoon en atmosfeer rustig.
Wihan B. - 30th September 2018
staying in Prieska, Northern Cape
Baie lekker aandete by River View Lodge.
Clarissa H. - 30th September 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Inni Kraal was 'n uitstekende restaurant!
Anita V. - 29th September 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
'n Aangename oornag halfpad tussen Kaapstad en Gauteng.
Charlotte B. - 29th September 2018
staying in Nieuwoudtville, Northern Cape
Dorp het alles wat jy nodig het. Party besighede kan maar bietjie vriendeliker wees. Ons is met vakansie en hou van' n glimlag. Dis 'n baie lekker dorpie met eetplekke winkels, slaghuis en hotel. Daar is baie plekke om te besoek terwyl jy daar bly.
Nicoline B. - 28th September 2018
staying in Nieuwoudtville, Northern Cape
Mooi, rustige en veilige dorpies.
Nancy S. - 28th September 2018
staying in Loeriesfontein, Northern Cape
As jy wil wegkom van die stadsgejaag is Loeriesfontein die plek. Skoon, blou lug, rustigheid en vriendelike mense. Jy kan gaan asemskep.
Danie L. - 28th September 2018
staying in Hanover, Northern Cape
Pragtige, stil dorpie met 'n ongelooflike geskenkwinkel.
Rudolf S. - 28th September 2018
staying in Carnarvon, Northern Cape
Was net die nag daar en sou wou langer bly om meer te sien en te ervaar.
Amiel V. - 27th September 2018
staying in Carnarvon, Northern Cape
Really just travelling through so no time to explore, but very beautiful area.
Helga D. - 27th September 2018
staying in Hillcrest, Northern Cape
Keep up the good work.
Daniel V. - 27th September 2018
staying in Kimberley, Northern Cape
Lots of history to learn. Museums worth the visit.
Heléne B. - 27th September 2018
staying in Calvinia, Northern Cape
Calvinia is 'n mooi dorpie met sy eie unieke karakter.
Lindie V. - 26th September 2018
staying in Calvinia, Northern Cape
Calvinia is pragtig.
Piet V. - 26th September 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Ons het net oornag. Sou graag wil oorbly vir 'n paar dae.
Dave D. - 26th September 2018
staying in Lindene, Northern Cape
Soos die res van Kimberley word die paaie nie onderhou nie en slaggate is oral in Kimberley, Lindene ingesluit. Dit is nie 'n refleksie op die gastehuis nie, maar wel op die Sol Plaatjie munisipaliteit se swak onderhoud.
Daniel V. - 26th September 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Excellent place to overnight.
Con D. - 26th September 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Gerieflike oornagverblyf tussen Pretoria en Kaapstad.
Christine F. - 25th September 2018
staying in Northern Cape
I think I have to move there!
Sandra H. - 25th September 2018
staying in Kuruman, Northern Cape
Ons het na die Oog gaan kyk. Onduidelik waar om toegang te kry. In hoofstraat ingestap. Personeel en persone is baie vriendelik.
Ronel F. - 25th September 2018
staying in Northern Cape
Nieuwoudtville en omgewing is 'n goeie plattelandse bestemming.
Andre V. - 25th September 2018
staying in Britstown, Northern Cape
Dorp is skoon, maar moet dalk beter bemark word.
Karen P. - 25th September 2018
staying in Vanderkloof, Northern Cape
Rustige omgewing!
Pieter V. - 25th September 2018
staying in Warrenton, Northern Cape
Warrenton is meer 'n oornagdorpie. Lekker rustig en mense is baie behulpsaam.
Maryke M. - 25th September 2018
staying in Nieuwoudtville, Northern Cape
Pragtige waterval en veldblomme net waar mens kyk!
Agnes D. - 25th September 2018
staying in Richmond, Northern Cape
Die mooiste Karoo-dorpie met baie om te sien en te ervaar. Heerlike etes by die Plaaskombuis.
Amanda S. - 25th September 2018
staying in Blydeville, Northern Cape
Baie bedrywig en besig.
Andre V. - 25th September 2018
staying in Williston, Northern Cape
Google eers die geskiedenis van Williston (of selfs enige klein dorpie) en jy sal sien hoe baie skatte jy by hierdie plekkie kan ontdek.
Romy V. - 25th September 2018
staying in Belgravia, Northern Cape
Baie goed.
Lienie L. - 25th September 2018
staying in Kamieskroon, Northern Cape
Van die dorp af kan 'n mens in alle rigtings ry vir blomme. Het nie wonderlike eetplekke nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com