Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 10360 reviews.
"A very small town with gravel roads leading to next towns but not congregation."
"I loved the night sky. Beautiful and amazing place, was our first time in Upington all way from Cape Town."
"Die dorpie is baie klein en soos baie plattelandse dorpies bietjie verwaarloos, maar die see en natuurskoon is pragtig. Daar is ook 'n paar oulike braaihuisies op die strand wat wonderlik is en vir ons baie spesiale toevlugsoord was. Die Crazy Crayfish Dinner gee heerlike kos en baie vriendelike diens."
"Goeie oorslaap, dag of twee vertoef, maklik om by uit te kom vanaf groot hoofpaaie. Bekostigbare verblyf en vriendelike diens."
"We were on our way to Augrabies from Johannesburg but decided to sleep over at Upington. Upington has many restaurants nearby where we could get an early supper before returning to the room."
"Hopetown is maar klein en op die vakansiedag was niks oop teen ons daar gekom het nie."
"Ongelukkig is die Museum toe oor naweke. Oor die algemeen is die dorps gebied mooi skoon, en almal is baie vriendelik en behulpsaam!"
"Ideale oornagplek. Een of twee restaurante oop deur die dag, die ander maak eers laat agtermiddag oop."